Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6679925686444,"title":"3 van Ons, Die","handle":"die-3-van-ons","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-05-10T15:00:05+02:00","created_at":"2021-05-10T15:00:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39681972764844,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zelda Bezuidenhout","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"3 van Ons, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250325","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20915812106412,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.685,"height":584,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605"},"aspect_ratio":0.685,"height":584,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...\u003c\/span\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Zelda Bezuidenhout

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...

Related Products