Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454474317935,"title":"David Walliams: Die Aakligste kinders op Aarde 1","handle":"die-aakligste-kinders-op-aarde-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoos Ruda – ’n meisie wat so baie op die rusbank sit en TV kyk dat sy aan die bank vasgroei! Of Dries Drup-drup – ’n seun wie se kwyl hom op ’n skooluitstappie in allerhande moeilikheid laat beland! En moenie vergeet van Sanet Skreenet nie – ’n monsteragtige ouer suster wat liederlike leuens vertel!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLaat die blitsverkoper David Walliams jou vermaak met tien heerlik ondeunde stories oor die aardigste kinders op aarde, met vrolike volkleurillustrasies deur Tony Ross.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T09:40:38+02:00","created_at":"2020-05-13T09:40:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":29500,"price_min":29500,"price_max":29500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31571888078959,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Die Aakligste kinders op Aarde 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29500,"weight":214,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310341","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aardigstekindersopaarde1.jpg?v=1589355677"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aardigstekindersopaarde1.jpg?v=1589355677","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6186572513391,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.766,"height":768,"width":588,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aardigstekindersopaarde1.jpg?v=1589355677"},"aspect_ratio":0.766,"height":768,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aardigstekindersopaarde1.jpg?v=1589355677","width":588}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoos Ruda – ’n meisie wat so baie op die rusbank sit en TV kyk dat sy aan die bank vasgroei! Of Dries Drup-drup – ’n seun wie se kwyl hom op ’n skooluitstappie in allerhande moeilikheid laat beland! En moenie vergeet van Sanet Skreenet nie – ’n monsteragtige ouer suster wat liederlike leuens vertel!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLaat die blitsverkoper David Walliams jou vermaak met tien heerlik ondeunde stories oor die aardigste kinders op aarde, met vrolike volkleurillustrasies deur Tony Ross.\u003c\/p\u003e"}

David Walliams: Die Aakligste kinders op Aarde 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: David Walliams

Ontmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies!

Soos Ruda – ’n meisie wat so baie op die rusbank sit en TV kyk dat sy aan die bank vasgroei! Of Dries Drup-drup – ’n seun wie se kwyl hom op ’n skooluitstappie in allerhande moeilikheid laat beland! En moenie vergeet van Sanet Skreenet nie – ’n monsteragtige ouer suster wat liederlike leuens vertel!

Laat die blitsverkoper David Walliams jou vermaak met tien heerlik ondeunde stories oor die aardigste kinders op aarde, met vrolike volkleurillustrasies deur Tony Ross.

Related Products