Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7636070662316,"title":"Die lewe se vuil houe","handle":"die-lewe-se-vuil-houe","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eNiemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. \"Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. “Nee, Ma.”“Belowe?” Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk. Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T11:45:06+02:00","created_at":"2023-06-02T11:45:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593891221676,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die lewe se vuil houe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637001397","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Dielewesevuilhoue.jpg?v=1685699132"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Dielewesevuilhoue.jpg?v=1685699132","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207454978220,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.662,"height":1200,"width":794,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Dielewesevuilhoue.jpg?v=1685699132"},"aspect_ratio":0.662,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Dielewesevuilhoue.jpg?v=1685699132","width":794}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eNiemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. \"Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. “Nee, Ma.”“Belowe?” Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk. Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}

Die lewe se vuil houe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. "Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. “Nee, Ma.”“Belowe?” Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel. Alles. Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit ’n ander wêreld na hom kyk. Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie.

Related Products