Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669017763951,"title":"Otters, Die (8): in die Okavango Moeras","handle":"die-otters-in-die-okavango-moeras","description":"\u003cp\u003eDie Otters gaan saam met hulle pa’s op ’n kampeervakansie na Moremi, ’n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi ’n studentevriend van hom en dié se seun Berrie ook saam. Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en dat hulle op hom kan staatmaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie pad na Moremi loop lang draaie deur vreemde plekke. Wanneer die viertal seuns op Maun ontvoer word, moet hulle die waterkanale by Matlapaneng in ’n mokoro aandurf en die woestynstreek, waar net die Boesmans woon, trotseer.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:54+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417675939951,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Otters, Die (8): in die Okavango Moeras","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194192","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Otters_in_die_okovango_8.jpg?v=1538809648"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Otters_in_die_okovango_8.jpg?v=1538809648","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082579320943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Otters_in_die_okovango_8.jpg?v=1538809648"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Otters_in_die_okovango_8.jpg?v=1538809648","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie Otters gaan saam met hulle pa’s op ’n kampeervakansie na Moremi, ’n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi ’n studentevriend van hom en dié se seun Berrie ook saam. Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en dat hulle op hom kan staatmaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie pad na Moremi loop lang draaie deur vreemde plekke. Wanneer die viertal seuns op Maun ontvoer word, moet hulle die waterkanale by Matlapaneng in ’n mokoro aandurf en die woestynstreek, waar net die Boesmans woon, trotseer.\u003c\/p\u003e"}

Otters, Die (8): in die Okavango Moeras

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die Otters gaan saam met hulle pa’s op ’n kampeervakansie na Moremi, ’n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi ’n studentevriend van hom en dié se seun Berrie ook saam. Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en dat hulle op hom kan staatmaak.

Die pad na Moremi loop lang draaie deur vreemde plekke. Wanneer die viertal seuns op Maun ontvoer word, moet hulle die waterkanale by Matlapaneng in ’n mokoro aandurf en die woestynstreek, waar net die Boesmans woon, trotseer.

Related Products