Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464393027695,"title":"Dinge wat ek nie van skape geweet het nie","handle":"dinge-wat-ek-nie-van-skape-geweet-het-nie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eGlo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... \u003c\/span\u003eLuan se vakansieplanne is in hulle peetjie.\n\u003cp\u003eIn plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLuan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn die belangrikste van als: Hy leer homself ken.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-21T09:31:38+02:00","created_at":"2020-05-21T09:31:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31617336017007,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dinge wat ek nie van skape geweet het nie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":165,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384512","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dingewateknievanskapegeweethetnie.jpg?v=1590046331"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dingewateknievanskapegeweethetnie.jpg?v=1590046331","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6229180579951,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dingewateknievanskapegeweethetnie.jpg?v=1590046331"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dingewateknievanskapegeweethetnie.jpg?v=1590046331","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eGlo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... \u003c\/span\u003eLuan se vakansieplanne is in hulle peetjie.\n\u003cp\u003eIn plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLuan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn die belangrikste van als: Hy leer homself ken.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Dinge wat ek nie van skape geweet het nie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie.

In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer.

Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het.

Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel.

Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra.

En die belangrikste van als: Hy leer homself ken.

Kort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis ...

Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.


Related Products