Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464631316591,"title":"Gabriella en die hertog van harte","handle":"gabriella-en-die-hertog-van-harte","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eGabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibie hervestig. Donnabelle was 'n Oldenburger, 'n skaars warmbloedige Europese perd. Gabi wend 'n groot poging aan om Donnabelle se nageslag op te spoor, omdat sy hoop dit sal haar bande met haar oorlede ma versterk en sorg dat haar pa, wat pas weer getrou het, haar ma sal bly onthou. Noodgedwonge moet Gabi en haar stiefma saamwerk om Duke, oftewel, die “hertog van harte” te gaan soek. Die soektog neem hulle na 'n landbouskool in die Boland. Duke is 'n humeurige perd en die enigste raad is om Robert, 'n Gr 12-leerder met 'n sonderlinge talent om met moeilike perde te werk, saam met Gabi-hulle terug Namibie toe te laat ry.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T17:41:48+02:00","created_at":"2020-05-21T17:42:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618807038063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marga Jonker","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gabriella en die hertog van harte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624073123","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230634627183,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eGabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibie hervestig. Donnabelle was 'n Oldenburger, 'n skaars warmbloedige Europese perd. Gabi wend 'n groot poging aan om Donnabelle se nageslag op te spoor, omdat sy hoop dit sal haar bande met haar oorlede ma versterk en sorg dat haar pa, wat pas weer getrou het, haar ma sal bly onthou. Noodgedwonge moet Gabi en haar stiefma saamwerk om Duke, oftewel, die “hertog van harte” te gaan soek. Die soektog neem hulle na 'n landbouskool in die Boland. Duke is 'n humeurige perd en die enigste raad is om Robert, 'n Gr 12-leerder met 'n sonderlinge talent om met moeilike perde te werk, saam met Gabi-hulle terug Namibie toe te laat ry.\u003c\/span\u003e"}

Gabriella en die hertog van harte

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Marga Jonker

Gabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibie hervestig. Donnabelle was 'n Oldenburger, 'n skaars warmbloedige Europese perd. Gabi wend 'n groot poging aan om Donnabelle se nageslag op te spoor, omdat sy hoop dit sal haar bande met haar oorlede ma versterk en sorg dat haar pa, wat pas weer getrou het, haar ma sal bly onthou. Noodgedwonge moet Gabi en haar stiefma saamwerk om Duke, oftewel, die “hertog van harte” te gaan soek. Die soektog neem hulle na 'n landbouskool in die Boland. Duke is 'n humeurige perd en die enigste raad is om Robert, 'n Gr 12-leerder met 'n sonderlinge talent om met moeilike perde te werk, saam met Gabi-hulle terug Namibie toe te laat ry.

Related Products