Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669015699567,"title":"Volmaan: Omnibus","handle":"volmaan-omnibus","description":"\u003cp\u003e’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643958383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Volmaan: Omnibus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380798","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volmaan.jpg?v=1538813214"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volmaan.jpg?v=1538813214","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082853752943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.657,"height":502,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volmaan.jpg?v=1538813214"},"aspect_ratio":0.657,"height":502,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volmaan.jpg?v=1538813214","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek.\u003c\/p\u003e"}

Volmaan: Omnibus

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.

Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek.

Related Products