Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6797497893036,"title":"Grotbaba (Julia Donaldson)","handle":"grotbaba-julia-donaldson","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBroeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar 'n vriendelike mammoet op . . . en Broeps maak 'n hele klomp nuwe vriende. ’n Heerlik ondeunde avontuurverhaal deur twee van die wêreld se voorste skeppers van kinderboeke, in Afrikaans vertaal deur veelbekroonde rympiekoning Philip de Vos.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2021-07-01T10:52:38+02:00","created_at":"2021-07-01T10:52:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40030101962924,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Julia Donaldson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Grotbaba (Julia Donaldson)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624092025","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grotbaba.jpg?v=1625129606"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grotbaba.jpg?v=1625129606","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21548438421676,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.77,"height":649,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grotbaba.jpg?v=1625129606"},"aspect_ratio":0.77,"height":649,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grotbaba.jpg?v=1625129606","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBroeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar 'n vriendelike mammoet op . . . en Broeps maak 'n hele klomp nuwe vriende. ’n Heerlik ondeunde avontuurverhaal deur twee van die wêreld se voorste skeppers van kinderboeke, in Afrikaans vertaal deur veelbekroonde rympiekoning Philip de Vos.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Grotbaba (Julia Donaldson)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Julia Donaldson

Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar 'n vriendelike mammoet op . . . en Broeps maak 'n hele klomp nuwe vriende. ’n Heerlik ondeunde avontuurverhaal deur twee van die wêreld se voorste skeppers van kinderboeke, in Afrikaans vertaal deur veelbekroonde rympiekoning Philip de Vos.

Related Products