Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7636070400172,"title":"Justin Fortuin, seerower","handle":"justin-fortuin-seerower","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJustin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is 'n reenerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op 'n ou seilskip af wat geanker is in 'n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk 'n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2023-06-02T11:41:39+02:00","created_at":"2023-06-02T11:41:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593890304172,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Justin Fortuin, seerower","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639603933","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_seerower.jpg?v=1685698925"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_seerower.jpg?v=1685698925","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207445901484,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":1200,"width":776,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_seerower.jpg?v=1685698925"},"aspect_ratio":0.647,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JustinFortuin_seerower.jpg?v=1685698925","width":776}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJustin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is 'n reenerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op 'n ou seilskip af wat geanker is in 'n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk 'n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Justin Fortuin, seerower

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa van Baalen

Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is 'n reenerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op 'n ou seilskip af wat geanker is in 'n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk 'n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?

Related Products