Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6797488423084,"title":"Ouma Hester en die Superkomeet (Boek 4)","handle":"ouma-hester-en-die-superkomeet-boek-4","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMeeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by ’n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens. As hulle sending misluk, is planeet Aarde in groot gevaar! Dis tyd om die ruimte in te snel. Die monsteragtige Molluske wag . . .\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2021-07-01T10:49:02+02:00","created_at":"2021-07-01T10:49:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40030088691884,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Janie Oosthuysen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ouma Hester en die Superkomeet (Boek 4)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798181853","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHesterBoek4.jpg?v=1625129397"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHesterBoek4.jpg?v=1625129397","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21548402573484,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.656,"height":762,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHesterBoek4.jpg?v=1625129397"},"aspect_ratio":0.656,"height":762,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHesterBoek4.jpg?v=1625129397","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMeeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by ’n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens. As hulle sending misluk, is planeet Aarde in groot gevaar! Dis tyd om die ruimte in te snel. Die monsteragtige Molluske wag . . .\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Ouma Hester en die Superkomeet (Boek 4)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Janie Oosthuysen

Meeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by ’n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens. As hulle sending misluk, is planeet Aarde in groot gevaar! Dis tyd om die ruimte in te snel. Die monsteragtige Molluske wag . . .

Related Products