Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4506578354287,"title":"Pippie Langkous-Omnibus","handle":"pippie-langkous-omnibus","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003ePippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-10T11:33:37+02:00","created_at":"2020-07-10T11:33:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31859197280367,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Astrid Lindgren","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Pippie Langkous-Omnibus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":375,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798172066","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PippieLangkous.jpg?v=1594373703"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PippieLangkous.jpg?v=1594373703","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6472220868719,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.639,"height":3451,"width":2205,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PippieLangkous.jpg?v=1594373703"},"aspect_ratio":0.639,"height":3451,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PippieLangkous.jpg?v=1594373703","width":2205}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003ePippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.\u003c\/span\u003e"}

Pippie Langkous-Omnibus

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Astrid Lindgren

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.

Related Products