Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7634874106028,"title":"Raaiselster","handle":"raaiselster","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eLeopold se wêreld stort in duie wanneer sy ma sterf en sy familie se rykdom verdwyn. Hy ontmoet ’n togryer –’n boggelrugman met ’n vreemde wit hond – wat hom ompraat om by die transportwa aan te sluit na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Onderweg kruis sy pad met dié van Sara, op soek na die merk van haar voormense. Hy ontmoet ook die beeldskone Emily, wat dinge “sien” en die klippe hoor praat. Wanneer hulle by die geheimsinnige tollenaar, Arius, se tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker wese teë wat in die Skurweberge dwaal. Saam ontrafel hulle die geheim: dat hulle bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit.’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie-, avontuur- en spookverhaal is.\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-05-30T10:16:25+02:00","created_at":"2023-05-30T10:16:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42590320623788,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Troula Goosen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Raaiselster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178976","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselster.jpg?v=1685434602"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselster.jpg?v=1685434602","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28196067508396,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.656,"height":762,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselster.jpg?v=1685434602"},"aspect_ratio":0.656,"height":762,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Raaiselster.jpg?v=1685434602","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eLeopold se wêreld stort in duie wanneer sy ma sterf en sy familie se rykdom verdwyn. Hy ontmoet ’n togryer –’n boggelrugman met ’n vreemde wit hond – wat hom ompraat om by die transportwa aan te sluit na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Onderweg kruis sy pad met dié van Sara, op soek na die merk van haar voormense. Hy ontmoet ook die beeldskone Emily, wat dinge “sien” en die klippe hoor praat. Wanneer hulle by die geheimsinnige tollenaar, Arius, se tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker wese teë wat in die Skurweberge dwaal. Saam ontrafel hulle die geheim: dat hulle bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit.’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie-, avontuur- en spookverhaal is.\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Troula Goosen

Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy ma sterf en sy familie se rykdom verdwyn. Hy ontmoet ’n togryer –’n boggelrugman met ’n vreemde wit hond – wat hom ompraat om by die transportwa aan te sluit na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Onderweg kruis sy pad met dié van Sara, op soek na die merk van haar voormense. Hy ontmoet ook die beeldskone Emily, wat dinge “sien” en die klippe hoor praat. Wanneer hulle by die geheimsinnige tollenaar, Arius, se tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker wese teë wat in die Skurweberge dwaal. Saam ontrafel hulle die geheim: dat hulle bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit.’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie-, avontuur- en spookverhaal is.

Related Products