Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2196288831599,"title":"Trompie Omnibus 6 (3-in-1)","handle":"trompie-omnibus-6-3-in-1","description":"\u003cdiv id=\"showmore_361606\" data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eIn Trompie die waaghals wil die Boksombende graag vir die kort vakansie see of plaas toe gaan. Ons held oortref homself met twee dapper dade deur 'n hulpelose meisietjie te red en met 'n bende smokkelaars af te reken.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eIn Trompie die rebel is die Boksombende se Grootkaptein jaloers wanneer Katrien 'n brief van 'n geheime bewonderaar in hul klas kry. Trompie vind gou uit wie so beenaf op haar is en maak die lewe vir die kerel moeilik. Hy hoor ook die kinders in die koshuis kry nie genoeg kos nie en reel 'n eetstaking.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eIn Trompie die sakeman bak Trompie 'n poets vir 'n onervare onderwyser en kry 'n ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir hulle geld leen en by hulle koop? Trompie is egter vasbeslote. Niemand gaan hom van stryk bring as hy eers ordentlik op dreef is nie!\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-11T09:24:46+02:00","created_at":"2019-04-11T09:24:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19900,"price_min":19900,"price_max":19900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20568725258351,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Topsy Smith","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Trompie Omnibus 6 (3-in-1)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19900,"weight":397,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798176620","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_6.jpg?v=1554967879"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_6.jpg?v=1554967879","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1953361920111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.64,"height":400,"width":256,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_6.jpg?v=1554967879"},"aspect_ratio":0.64,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_6.jpg?v=1554967879","width":256}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv id=\"showmore_361606\" data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eIn Trompie die waaghals wil die Boksombende graag vir die kort vakansie see of plaas toe gaan. Ons held oortref homself met twee dapper dade deur 'n hulpelose meisietjie te red en met 'n bende smokkelaars af te reken.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eIn Trompie die rebel is die Boksombende se Grootkaptein jaloers wanneer Katrien 'n brief van 'n geheime bewonderaar in hul klas kry. Trompie vind gou uit wie so beenaf op haar is en maak die lewe vir die kerel moeilik. Hy hoor ook die kinders in die koshuis kry nie genoeg kos nie en reel 'n eetstaking.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-src=\"361606\" class=\"showmore_361606 dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eIn Trompie die sakeman bak Trompie 'n poets vir 'n onervare onderwyser en kry 'n ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir hulle geld leen en by hulle koop? Trompie is egter vasbeslote. Niemand gaan hom van stryk bring as hy eers ordentlik op dreef is nie!\u003c\/div\u003e"}

Trompie Omnibus 6 (3-in-1)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Topsy Smith

In Trompie die waaghals wil die Boksombende graag vir die kort vakansie see of plaas toe gaan. Ons held oortref homself met twee dapper dade deur 'n hulpelose meisietjie te red en met 'n bende smokkelaars af te reken.

In Trompie die rebel is die Boksombende se Grootkaptein jaloers wanneer Katrien 'n brief van 'n geheime bewonderaar in hul klas kry. Trompie vind gou uit wie so beenaf op haar is en maak die lewe vir die kerel moeilik. Hy hoor ook die kinders in die koshuis kry nie genoeg kos nie en reel 'n eetstaking.

In Trompie die sakeman bak Trompie 'n poets vir 'n onervare onderwyser en kry 'n ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir hulle geld leen en by hulle koop? Trompie is egter vasbeslote. Niemand gaan hom van stryk bring as hy eers ordentlik op dreef is nie!

Related Products