Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018353775,"title":"Uile (10) in die Stad","handle":"uile-in-die-stad","description":"\u003cp\u003e’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOnderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417678757999,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (10) in die Stad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195656","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082830782575,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Stad_10.jpg?v=1538812753","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOnderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?\u003c\/p\u003e"}

Uile (10) in die Stad

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende …

Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?

Related Products