Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018058863,"title":"Uile (4) in die Wildtuin","handle":"uile-in-die-wildtuin","description":"\u003cp\u003e’n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansie-avonture wag vir hulle op ’n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, ’n luiperd uit ’n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:57+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:57+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676234863,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (4) in die Wildtuin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194598","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wildtuin_4.jpg?v=1538812874"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wildtuin_4.jpg?v=1538812874","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082836975727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wildtuin_4.jpg?v=1538812874"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wildtuin_4.jpg?v=1538812874","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansie-avonture wag vir hulle op ’n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, ’n luiperd uit ’n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.\u003c\/p\u003e"}

Uile (4) in die Wildtuin

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

’n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture in …

Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende bekend as die Uile, reken die grootste vakansie-avonture wag vir hulle op ’n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, ’n luiperd uit ’n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan.

En daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.

Related Products