Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4095723012207,"title":"Vos en Haas","handle":"vos-en-haas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVos en Haas\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Thé Tjong-Khing se skitterende tekeninge in volkleur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetliks.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:33:10+02:00","created_at":"2019-09-20T14:35:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 8","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103932338287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sylvia Van Den Heede","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Vos en Haas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":138,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193676","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":452911005807,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":400,"width":261,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953"},"aspect_ratio":0.653,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vos_en_Haas.jpg?v=1568982953","width":261}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVos en Haas\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Thé Tjong-Khing se skitterende tekeninge in volkleur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetliks.\u003c\/p\u003e"}

Vos en Haas

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Sylvia Van Den Heede

Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie!

Vos en Haas is ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Thé Tjong-Khing se skitterende tekeninge in volkleur.

Dit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetliks.