Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6591978635436,"title":"Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies","handle":"waldo-en-die-weerwolf-met-die-rooi-tekkies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-03-28T11:26:09+02:00","created_at":"2021-03-28T11:26:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39421654991020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250165","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20476566569132,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.729,"height":549,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606"},"aspect_ratio":0.729,"height":549,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Related Products