Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7534212251820,"title":"Wêreld van Wolwe: Derde Mag (Boek 3)","handle":"wereld-van-wolwe-derde-mag-boek-3","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eskiet. Wag maar, daardie dag kom.” \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003edie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDaar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe is sy ma werklik dood? \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat is die derde mag?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2022-11-25T21:00:41+02:00","created_at":"2022-11-25T21:00:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42264705859756,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wêreld van Wolwe: Derde Mag (Boek 3)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":223,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776354399","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/jpeg.jpg?v=1669402933"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/jpeg.jpg?v=1669402933","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":26847367495852,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"width":775,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/jpeg.jpg?v=1669402933"},"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/jpeg.jpg?v=1669402933","width":775}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eskiet. Wag maar, daardie dag kom.” \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003edie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDaar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe is sy ma werklik dood? \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat is die derde mag?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Wêreld van Wolwe: Derde Mag (Boek 3)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook skiet. Wag maar, daardie dag kom.” Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is ’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag. Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil die seun terughê. Of Joshua gaan sterf.

Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak. Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:
Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?
Hoe is sy ma werklik dood? Wat is die derde mag?

Related Products