Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7083512955052,"title":"Wêreld van Wolwe: Eerste Bloed (Boek 1)","handle":"wereld-van-wolwe-eerste-bloed-boek-1","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAlle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.”\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJoshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie weerwolwe wag vir hom ...\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-23T09:03:06+02:00","created_at":"2021-11-23T09:03:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850111299756,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wêreld van Wolwe: Eerste Bloed (Boek 1)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":223,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639604039","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WereldvanWolweeerstebloed.jpg?v=1637650987"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WereldvanWolweeerstebloed.jpg?v=1637650987","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482379829420,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WereldvanWolweeerstebloed.jpg?v=1637650987"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WereldvanWolweeerstebloed.jpg?v=1637650987","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAlle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.”\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJoshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eJoshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie weerwolwe wag vir hom ...\u003c\/p\u003e"}

Wêreld van Wolwe: Eerste Bloed (Boek 1)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Alle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.”

Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ...

“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.

Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer.

Die weerwolwe wag vir hom ...

Related Products