Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6547114721452,"title":"Wonderlike ware Dierestories","handle":"wonderlike-ware-dierestories","description":"\u003cp\u003eMaak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVolg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 stories is hierdie bundel sal jou met nuwe oe na die geveerde en vierpotige vriende laat kyk.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:20:20+02:00","created_at":"2021-03-03T15:20:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283846971564,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wonderlike ware Dierestories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":169,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799362428","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230210388140,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.649,"height":387,"width":251,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769"},"aspect_ratio":0.649,"height":387,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769","width":251}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMaak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVolg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 stories is hierdie bundel sal jou met nuwe oe na die geveerde en vierpotige vriende laat kyk.\u003c\/p\u003e"}

Wonderlike ware Dierestories

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

Maak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het.

Volg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete.

Ontmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het.

En skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het.

Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 stories is hierdie bundel sal jou met nuwe oe na die geveerde en vierpotige vriende laat kyk.

Related Products