Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 8 tot 10 Jaar

Sort by:
Filter
Skreeu en ander verhale

Soft Cover

R 240.00
{"id":7792615194796,"title":"Skreeu en ander verhale","handle":"skreeu-en-ander-verhale","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkreeu en ander Verhale – Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T14:10:16+02:00","created_at":"2024-02-22T14:10:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066774061228,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Skreeu en ander verhale","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":233,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799370744","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950577774764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.638,"height":400,"width":255,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829"},"aspect_ratio":0.638,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829","width":255}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkreeu en ander Verhale – Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Skreeu en ander verhale

Skreeu en ander verhale

R 240.00

Skreeu en ander Verhale – Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle st...


More Info
{"id":7636071219372,"title":"Ware avonture van Adelie en Riley: Swembadmonster","handle":"ware-avonture-van-adelie-en-riley-swembadmonster","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ’n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang.Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T11:50:03+02:00","created_at":"2023-06-02T11:50:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593894596780,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Felicia Snyman du Toit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ware avonture van Adelie en Riley: Swembadmonster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":120,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637001335","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WareavonturevanAdelieenRiley-Swembadmonster.png?v=1685699448"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WareavonturevanAdelieenRiley-Swembadmonster.png?v=1685699448","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207472115884,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"width":775,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WareavonturevanAdelieenRiley-Swembadmonster.png?v=1685699448"},"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/WareavonturevanAdelieenRiley-Swembadmonster.png?v=1685699448","width":775}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ’n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang.Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Ware avonture van Adelie en Riley: Swembadmonster

Ware avonture van Adelie en Riley: Swembadmonster

R 140.00

Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture w...


More Info
Viskos!

Soft Cover

R 180.00
{"id":2190505934959,"title":"Viskos!","handle":"viskos","description":"\u003cspan\u003eWat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T19:05:00+02:00","created_at":"2019-04-03T19:05:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526954348655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zinelda Mcdonald","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Viskos!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":90,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799373943","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944724930671,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.\u003c\/p\u003e"}
Viskos!

Viskos!

R 180.00

Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...   Daar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI! Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een ...


More Info
{"id":7792628760748,"title":"Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders","handle":"keegan-en-samier-1-die-sleutel-speurders","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cspan\u003eOntmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e​\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe reeks, geskryf en geïllustreer deur André Trantraal, is perfek vir beginnerlesers. Die stories is eenvoudig, identifiseerbaar en geskryf met ’n lekker pas wat lesers se aandag sal hou.\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-02-22T14:38:22+02:00","created_at":"2024-02-22T14:38:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066834157740,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"andre trantraal","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799397666","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397666.jpg?v=1708605527"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397666.jpg?v=1708605527","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950654746796,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397666.jpg?v=1708605527"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397666.jpg?v=1708605527","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cspan\u003eOntmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e​\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe reeks, geskryf en geïllustreer deur André Trantraal, is perfek vir beginnerlesers. Die stories is eenvoudig, identifiseerbaar en geskryf met ’n lekker pas wat lesers se aandag sal hou.\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders

Keegan en Samier 1: Die sleutel speurders

R 60.00

Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …​Hie...


More Info
{"id":7792629383340,"title":"KEEGAN \u0026 SAMIER #2: DIE SOKKER-FIASKO","handle":"keegan-samier-2-die-sokker-fiasko","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"value\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eKeegan en sy vriende gaan speel sokker in die park. Samia, Samier se tweelingsussie, is n regte sokkerster! Maar dan kom Brent Petersen en sy vriende ook park toe en krap alles om...\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-02-22T14:40:56+02:00","created_at":"2024-02-22T14:40:56+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066834813100,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"andre trantraal","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"KEEGAN \u0026 SAMIER #2: DIE SOKKER-FIASKO","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799397680","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397680.jpg?v=1708605684"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397680.jpg?v=1708605684","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950661431468,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":822,"width":530,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397680.jpg?v=1708605684"},"aspect_ratio":0.645,"height":822,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397680.jpg?v=1708605684","width":530}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"value\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eKeegan en sy vriende gaan speel sokker in die park. Samia, Samier se tweelingsussie, is n regte sokkerster! Maar dan kom Brent Petersen en sy vriende ook park toe en krap alles om...\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
KEEGAN & SAMIER #2: DIE SOKKER-FIASKO

KEEGAN & SAMIER #2: DIE SOKKER-FIASKO

R 60.00

Keegan en sy vriende gaan speel sokker in die park. Samia, Samier se tweelingsussie, is n regte sokkerster! Maar dan kom Brent Petersen en sy vriende ook park toe en krap alles om...


More Info
{"id":7792629973164,"title":"Keegan en Samier 3: Die strokiesprent-kompetisie","handle":"keegan-en-samier-3-die-strokiesprent-kompetisie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eKeegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-02-22T14:43:19+02:00","created_at":"2024-02-22T14:43:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066835501228,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"andre trantraal","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Keegan en Samier 3: Die strokiesprent-kompetisie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799397703","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397703.jpg?v=1708605822"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397703.jpg?v=1708605822","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950666412204,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397703.jpg?v=1708605822"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397703.jpg?v=1708605822","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eKeegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Keegan en Samier 3: Die strokiesprent-kompetisie

Keegan en Samier 3: Die strokiesprent-kompetisie

R 60.00

Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...


More Info
{"id":7792630268076,"title":"Keegan en Samier 4: Die nuwe vriende","handle":"keegan-en-samier-4-die-nuwe-vriende","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eKeegan, Samier en Samia gaan speel sokker in die parkie. Daar kry hulle vir Ghielie en sy nefies en saam speel hulle 'n heerlike spel. Samia is 'n uitstekende sokkerspeler! Maar dan kom Brent Petersen daar aan – en hy wil glad nie saam met 'n meisie sokker speel nie! Sal hulle nog steeds almal kan sokker speel of gaan Brent die hele dag bederf?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-02-22T14:44:55+02:00","created_at":"2024-02-22T14:44:56+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6500,"price_min":6500,"price_max":6500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066836091052,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"andre trantraal","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Keegan en Samier 4: Die nuwe vriende","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6500,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799397727","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397727.jpg?v=1708605910"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397727.jpg?v=1708605910","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950668705964,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397727.jpg?v=1708605910"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799397727.jpg?v=1708605910","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eKeegan, Samier en Samia gaan speel sokker in die parkie. Daar kry hulle vir Ghielie en sy nefies en saam speel hulle 'n heerlike spel. Samia is 'n uitstekende sokkerspeler! Maar dan kom Brent Petersen daar aan – en hy wil glad nie saam met 'n meisie sokker speel nie! Sal hulle nog steeds almal kan sokker speel of gaan Brent die hele dag bederf?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Keegan en Samier 4: Die nuwe vriende

Keegan en Samier 4: Die nuwe vriende

R 65.00

Keegan, Samier en Samia gaan speel sokker in die parkie. Daar kry hulle vir Ghielie en sy nefies en saam speel hulle 'n heerlike spel. Samia is 'n uitstekende sokkerspeler! Maar dan kom Brent Petersen daar aan – en hy wil glad nie saam met 'n meisie sokker speel nie! Sal hulle nog steeds almal kan sokker speel of gaan Brent die hele dag...


More Info
Boomhuis met 39 Vloere, Die

Soft Cover

R 250.00
{"id":4454658408559,"title":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-39-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","created_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572746600559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":339,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310914","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187285512303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.724,"height":450,"width":326,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"},"aspect_ratio":0.724,"height":450,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","width":326}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Boomhuis met 39 Vloere, Die

Boomhuis met 39 Vloere, Die

R 250.00

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n mas...


More Info
Bullebakke: Episode 3

Soft Cover

R 150.00
{"id":7109676171436,"title":"Bullebakke: Episode 3","handle":"bullebakke-episode-3","description":"\u003cp\u003eVandag is 'n baie slegte dag vir die Bullebakke!\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMnr Wolf en sy bende wat so hard probeer om goeie ouens te wees, het 'n rukkie gelede met die verkeerde Marmotjie gelol.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn hierdie nare klein donsklos wil nou wraak neem. Sal die Bak Bulle Klub dit oorleef? Sal hulle helde wees? Miskien as hulle ophou om mekaar te probeer opeet.....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaak gereed vir nog 'n lekkerlag, lawwe Bullebak-avontuur in Episode 3!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-12-18T10:07:54+02:00","created_at":"2021-12-18T10:07:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40932953587884,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Aaron Blabey","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bullebakke: Episode 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":165,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311751","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakke3.jpg?v=1639815061"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakke3.jpg?v=1639815061","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23746762768556,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.795,"height":2299,"width":1828,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakke3.jpg?v=1639815061"},"aspect_ratio":0.795,"height":2299,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakke3.jpg?v=1639815061","width":1828}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eVandag is 'n baie slegte dag vir die Bullebakke!\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMnr Wolf en sy bende wat so hard probeer om goeie ouens te wees, het 'n rukkie gelede met die verkeerde Marmotjie gelol.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn hierdie nare klein donsklos wil nou wraak neem. Sal die Bak Bulle Klub dit oorleef? Sal hulle helde wees? Miskien as hulle ophou om mekaar te probeer opeet.....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaak gereed vir nog 'n lekkerlag, lawwe Bullebak-avontuur in Episode 3!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Bullebakke: Episode 3

Bullebakke: Episode 3

R 150.00

Vandag is 'n baie slegte dag vir die Bullebakke! Mnr Wolf en sy bende wat so hard probeer om goeie ouens te wees, het 'n rukkie gelede met die verkeerde Marmotjie gelol. En hierdie nare klein donsklos wil nou wraak neem. Sal die Bak Bulle Klub dit oorleef? Sal hulle helde wees? Miskien as hulle ophou om mekaar te probeer opeet..... Maak gereed v...


More Info