Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4499768377455,"title":"Geheime prinsesse: Popprinses","handle":"geheime-prinsesse-popprinses","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer moet die meisies vir Tracy help om haar wens te bewaarheid – al beteken dit hulle moet self in die kollig beland! Kan die meisies Tracy se wens bewaarheid en die Towerpaleis red voor dit te laat is? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwereld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies ’n opwindende avontuur.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-06-30T12:19:01+02:00","created_at":"2020-06-30T12:19:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31822934311023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rosie Banks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geheime prinsesse: Popprinses","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":89,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380101","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Popprinses.jpg?v=1593512387"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Popprinses.jpg?v=1593512387","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6431865143407,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":400,"width":261,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Popprinses.jpg?v=1593512387"},"aspect_ratio":0.653,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Popprinses.jpg?v=1593512387","width":261}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer moet die meisies vir Tracy help om haar wens te bewaarheid – al beteken dit hulle moet self in die kollig beland! Kan die meisies Tracy se wens bewaarheid en die Towerpaleis red voor dit te laat is? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwereld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies ’n opwindende avontuur.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Geheime prinsesse: Popprinses

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Rosie Banks

Lara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer moet die meisies vir Tracy help om haar wens te bewaarheid – al beteken dit hulle moet self in die kollig beland! Kan die meisies Tracy se wens bewaarheid en die Towerpaleis red voor dit te laat is? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwereld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies ’n opwindende avontuur.

Related Products