Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461060194415,"title":"Lulu: La di da Lulu","handle":"la-de-da-lulu","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie skool beplan ’n spesiale verjaardagfees. ’n Groot fees met lekker kos, ’n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar ongelukkig is daar ’n vreeslike misverstand – en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T10:01:41+02:00","created_at":"2020-05-19T10:01:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607568892015,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lulu: La di da Lulu","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":140,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384291","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LadidaLulu.jpg?v=1589875329"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LadidaLulu.jpg?v=1589875329","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218244063343,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":513,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LadidaLulu.jpg?v=1589875329"},"aspect_ratio":0.643,"height":513,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LadidaLulu.jpg?v=1589875329","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie skool beplan ’n spesiale verjaardagfees. ’n Groot fees met lekker kos, ’n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar ongelukkig is daar ’n vreeslike misverstand – en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Lulu: La di da Lulu

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Lulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie.

Die skool beplan ’n spesiale verjaardagfees. ’n Groot fees met lekker kos, ’n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die fees gaan optree.

Maar ongelukkig is daar ’n vreeslike misverstand – en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. Lulu is stomgeslaan. Een van die ander kinders in die skool gaan die klere ontwerp en maak. Maar wie?


Related Products