Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6546802704556,"title":"Lillie die heksie en die raaisel van die mummie","handle":"lillie-die-heksie-en-die-raaisel-van-die-mummie","description":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar soms word haar toordery 'n bangmaakspulletjie - byvoorbeeld toe sy haar skielik in 'n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop die speelmuisie waarmee sy haar na die werklikheid moet terugtoor. Deksels! En het sy nie juis voetstappe agter haar gehoor nie?\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T10:07:34+02:00","created_at":"2021-03-03T10:07:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39282578161836,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Knister","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lillie die heksie en die raaisel van die mummie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":287,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869199913","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieendieraaiselvandiemummie.jpg?v=1614758891"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieendieraaiselvandiemummie.jpg?v=1614758891","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20227757441196,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.747,"height":300,"width":224,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieendieraaiselvandiemummie.jpg?v=1614758891"},"aspect_ratio":0.747,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieendieraaiselvandiemummie.jpg?v=1614758891","width":224}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar soms word haar toordery 'n bangmaakspulletjie - byvoorbeeld toe sy haar skielik in 'n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop die speelmuisie waarmee sy haar na die werklikheid moet terugtoor. Deksels! En het sy nie juis voetstappe agter haar gehoor nie?\u003c\/p\u003e"}

Lillie die heksie en die raaisel van die mummie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Knister

Hope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies.

Maar soms word haar toordery 'n bangmaakspulletjie - byvoorbeeld toe sy haar skielik in 'n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop die speelmuisie waarmee sy haar na die werklikheid moet terugtoor. Deksels! En het sy nie juis voetstappe agter haar gehoor nie?

Related Products