Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6546821939372,"title":"Lillie die heksie se sirkusbetowering","handle":"lillie-die-heksie-se-sirkusbetowering","description":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon baie opgewonde: Sondag kan nie gou genoeg aanbreek nie! Haaar kleinboet is tevrede om oopmond na al wat toertjie is te kyk, maar Lillie se hande jeuk om self deel te neem aan die skouspel. Sal Lillie met haar towerkunsies dit regkry om die sirkusvertoning selfs meer onvergeetlik te maak?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T10:28:04+02:00","created_at":"2021-03-03T10:28:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39282744688812,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Knister","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lillie die heksie se sirkusbetowering","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":287,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869198206","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lilliesesirkusbetowering.jpg?v=1614760256"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lilliesesirkusbetowering.jpg?v=1614760256","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20227901096108,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.765,"height":400,"width":306,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lilliesesirkusbetowering.jpg?v=1614760256"},"aspect_ratio":0.765,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lilliesesirkusbetowering.jpg?v=1614760256","width":306}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon baie opgewonde: Sondag kan nie gou genoeg aanbreek nie! Haaar kleinboet is tevrede om oopmond na al wat toertjie is te kyk, maar Lillie se hande jeuk om self deel te neem aan die skouspel. Sal Lillie met haar towerkunsies dit regkry om die sirkusvertoning selfs meer onvergeetlik te maak?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Lillie die heksie se sirkusbetowering

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Knister

Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....

Die sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon baie opgewonde: Sondag kan nie gou genoeg aanbreek nie! Haaar kleinboet is tevrede om oopmond na al wat toertjie is te kyk, maar Lillie se hande jeuk om self deel te neem aan die skouspel. Sal Lillie met haar towerkunsies dit regkry om die sirkusvertoning selfs meer onvergeetlik te maak?

 

Related Products