Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7086063485100,"title":"Lulu en die Pikkewynfeetjie","handle":"lulu-en-die-pikkewynfeetjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie reeks is geskik vir jonger lesers van 6 tot 9.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eLulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet elke oomblik van haar lewe, maar is soms bietjie baasspelerig. Dis nodig dat iemand prakties is in haar weird gesin. Haar sussie, Vera, is ses en dra graag engelvlerke en skoene wat skitter. Haar driejarige boetie weier om enige iets anders as sy superhero-pak aan te trek: selfs in die bad!\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eLulu se ma is ’n kunstenaar en haar pa ’n baie besige veearts. Hulle huis is reg langs die dierehospitaal. Lulu help haar pa graag met die diere wat seergekry het en wees agtergelaat is. Dis geen wonder dat die Bells hope troeteldiere het nie.\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-25T10:37:38+02:00","created_at":"2021-11-25T10:37:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40857000476844,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Belinda Murrell","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lulu en die Pikkewynfeetjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432304164","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LuluBellendiePikkewyntjie.jpg?v=1637829458"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LuluBellendiePikkewyntjie.jpg?v=1637829458","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23507665354924,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":620,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LuluBellendiePikkewyntjie.jpg?v=1637829458"},"aspect_ratio":0.645,"height":620,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LuluBellendiePikkewyntjie.jpg?v=1637829458","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie reeks is geskik vir jonger lesers van 6 tot 9.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eLulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet elke oomblik van haar lewe, maar is soms bietjie baasspelerig. Dis nodig dat iemand prakties is in haar weird gesin. Haar sussie, Vera, is ses en dra graag engelvlerke en skoene wat skitter. Haar driejarige boetie weier om enige iets anders as sy superhero-pak aan te trek: selfs in die bad!\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eLulu se ma is ’n kunstenaar en haar pa ’n baie besige veearts. Hulle huis is reg langs die dierehospitaal. Lulu help haar pa graag met die diere wat seergekry het en wees agtergelaat is. Dis geen wonder dat die Bells hope troeteldiere het nie.\u003c\/div\u003e"}

Lulu en die Pikkewynfeetjie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Belinda Murrell

Die reeks is geskik vir jonger lesers van 6 tot 9.
 
Lulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet elke oomblik van haar lewe, maar is soms bietjie baasspelerig. Dis nodig dat iemand prakties is in haar weird gesin. Haar sussie, Vera, is ses en dra graag engelvlerke en skoene wat skitter. Haar driejarige boetie weier om enige iets anders as sy superhero-pak aan te trek: selfs in die bad!
 
Lulu se ma is ’n kunstenaar en haar pa ’n baie besige veearts. Hulle huis is reg langs die dierehospitaal. Lulu help haar pa graag met die diere wat seergekry het en wees agtergelaat is. Dis geen wonder dat die Bells hope troeteldiere het nie.

Related Products