Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7715882467500,"title":"Siembamba (Boekpak)","handle":"siembamba-boekpak","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" id=\"vidyowebrtcscreenshare_is_installed\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-description\" data-role=\"content\" id=\"description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan\u003eOnthou jy nog immergroen Afrikaanse kinderrympies soos “Trippe trappe trone”, “Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak” en “Tara-rara boemdery”? Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. \u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eDie samesteller, Wendy Maartens, sê sy is lankal pynlik bewus van die feit dat ons volksrympies en ouer verse vir die nuwe geslag verlore gaan. “Ek het hierdie boeke saamgestel vir elkeen wat met hierdie verse grootgeword het, sodat dit binne een boekpak teen die hart gehou kan word. Nêrens, maar nêrens op ons winkelrakke is ’n boek met hierdie kosbaarhede nie. Dit hoort saam in een skatkis.” Hierdie is beslis ’n moet-hê-boekpak vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv aria-expanded=\"false\" aria-selected=\"false\" aria-controls=\"reviews\" data-collapsible=\"true\" role=\"tab\" id=\"tab-label-reviews\" data-role=\"collapsible\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" class=\"data item title\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cul\u003e\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-10-20T12:48:26+02:00","created_at":"2023-10-20T12:48:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Latest"],"price":29000,"price_min":29000,"price_max":29000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42805683159212,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Siembamba (Boekpak)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637001878","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Siembambaboekpak.jpg?v=1697798928"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Siembambaboekpak.jpg?v=1697798928","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28571570962604,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.763,"height":1200,"width":916,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Siembambaboekpak.jpg?v=1697798928"},"aspect_ratio":0.763,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Siembambaboekpak.jpg?v=1697798928","width":916}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" id=\"vidyowebrtcscreenshare_is_installed\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-description\" data-role=\"content\" id=\"description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan\u003eOnthou jy nog immergroen Afrikaanse kinderrympies soos “Trippe trappe trone”, “Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak” en “Tara-rara boemdery”? Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. \u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003cspan\u003eDie samesteller, Wendy Maartens, sê sy is lankal pynlik bewus van die feit dat ons volksrympies en ouer verse vir die nuwe geslag verlore gaan. “Ek het hierdie boeke saamgestel vir elkeen wat met hierdie verse grootgeword het, sodat dit binne een boekpak teen die hart gehou kan word. Nêrens, maar nêrens op ons winkelrakke is ’n boek met hierdie kosbaarhede nie. Dit hoort saam in een skatkis.” Hierdie is beslis ’n moet-hê-boekpak vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv aria-expanded=\"false\" aria-selected=\"false\" aria-controls=\"reviews\" data-collapsible=\"true\" role=\"tab\" id=\"tab-label-reviews\" data-role=\"collapsible\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" class=\"data item title\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cul\u003e\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Siembamba (Boekpak)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

Onthou jy nog immergroen Afrikaanse kinderrympies soos “Trippe trappe trone”, “Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak” en “Tara-rara boemdery”? Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe sêgoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies.
Die samesteller, Wendy Maartens, sê sy is lankal pynlik bewus van die feit dat ons volksrympies en ouer verse vir die nuwe geslag verlore gaan. “Ek het hierdie boeke saamgestel vir elkeen wat met hierdie verse grootgeword het, sodat dit binne een boekpak teen die hart gehou kan word. Nêrens, maar nêrens op ons winkelrakke is ’n boek met hierdie kosbaarhede nie. Dit hoort saam in een skatkis.” Hierdie is beslis ’n moet-hê-boekpak vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.

    Related Products