Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2190439645295,"title":"Spaghetti tussen jou tone","handle":"spaghetti-tussen-jou-tone","description":"\u003cspan\u003eTom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is juffrou Zaan van Graan. En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit NIE ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T17:02:00+02:00","created_at":"2019-04-03T17:02:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526606680175,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs, Alex v Houwelingen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Spaghetti tussen jou tone","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384444","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spaghetti_tussen_jou_tone.jpg?v=1554303800"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spaghetti_tussen_jou_tone.jpg?v=1554303800","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944618631279,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.703,"height":400,"width":281,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spaghetti_tussen_jou_tone.jpg?v=1554303800"},"aspect_ratio":0.703,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spaghetti_tussen_jou_tone.jpg?v=1554303800","width":281}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eTom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is juffrou Zaan van Graan. En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit NIE ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...\u003c\/p\u003e"}

Spaghetti tussen jou tone

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs, Alex v Houwelingen

Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is juffrou Zaan van Graan. En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!

 

In hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit NIE ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...

Related Products