- Home
- Kinders: Nie-fiksie
- Christelik
Kinders: Nie-fiksie
Dawid en die baie groot reus
R 35.00
Die reuse van die lewe hoef nie noodwendig fisiese reuse te wees nie – soms is dit die figuurlike reuse wat die grootste uitdagings is! Dawid en die baie groot reus nooi kinders tussen 3 en 6 jaar om saam te kom op ’n opwindende avontuur deur ’n geliefde Bybelverhaal. Sluit aan by jong Dawid terwyl hy dapper die gedugte reus Goliat trotseer en l...
My Rympies Bybel
R 225.00
Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as ges...
Ja! Kleuter Bybel - Stories & Gebede
R 95.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te praat, en 'n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. 'n Ja! Kleuter se 'n groot Ja! om Jesus te volg en om 'n goeie en gelukkige lewe te ...
God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel
R 120.00
Veertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke. Pastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakte...
Wenners vir Jesus: 101 Dagstukke vir Koningskinders
R 160.00
101 dagstukke wat kinders tussen agt en 12 uitdaag om ’n verskil in die wêreld te maak. God het ’n hart wat brand van liefde vir kinders. Hy het hulle innig lief. So jonk as wat hulle is, het elkeen van hulle ook ’n plek en ’n doel op aarde. Hulle is net so bruikbaar soos volwassenes. In Wenners vir Jesus nooi Johan en Helena Smith elke laersko...