- Home
- Kinders: Nie-fiksie
- Lapa
Kinders: Nie-fiksie
101 Spook Grappe
R 65.00
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...
101 Gogga Grappe
R 65.00
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...
Helde van Suid-Afrika 3
R 125.00
Ontmoet van ons land se dapperste helde! Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek hoe emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ons reënboognasie geïnspireer het, vind meer uit oor die dapper helde van die Laingsburg-vloed, maak kennis met Wollie, ’n klein brakkie met ’n groot hart, en lees die ongelooflike lewensverhaal van Enoc...
Hoezit: Die Wonderwêreld van my Liggaam
R 80.00
Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wo...
Hoezit: Die Wonderwêreld van Babadiere
R 90.00
Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken!
Hoezit: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies
R 80.00
Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite,...
Briljant!
R 290.00
Opwindende eksperimente wat jy buite kan doen!Hierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak 'n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk te leer, of blaas reusagtige borrels om te wys hoe ...
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
Soft Cover
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
R 280.00
Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebr...
Ster Kykers: Gedigte vir Tieners
R 210.00
Skryf 'n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak onsigbaar. Twiet vir iemand 'n vers. 'n Bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners wat saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwerels te weerspieel.
Motors
R 80.00
Hoe vinnig ry die blitsigste motor ter wereld? Hoe groot is 'n monsterbakkie se bande? Perfek vir jong lesers wat mal is oor motors en enige iets met wiele! Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.
Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)
R 220.00
Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die ta...
Hoezit: Die wonderwereld van Voels
R 80.00
Hoe kry party voels dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voel se oe is groter as sy brein? Hoe groot is die wereld se kleinste voelsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!
Hoezit: Die wonderwereld van Walvisse en Dolfyne
R 80.00
Hoeveel kos kan 'n blouwalvis in een dag verslind? Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen? Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap? Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?
Hoezit: Die wonderwereld van Voertuie
R 80.00
Van monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie! Wie het die wiel uitgevind? Hoe vinnig is die vinnigste trein op aarde? Waarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik? Hoe gaan die motors van die toekoms lyk? Ontdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en a...
Vind Uit! Wetenskap
R 190.00
Wat wil jy graag uitvind? Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...
Grappe van A - Z
R 210.00
Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt. Hoekom ry die ryk blondine 'n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het gorillas groot neusgate? Want hulle vingers is so groot. 'n Bielie van 'n lekker lawwe lagboek met grappies van A tot Z en supersnaakse SMS'e.