- Home
- Kinders: Nie-fiksie
- Latest
Kinders: Nie-fiksie
Kinders se voël van Suider-Afrika
R 200.00
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens groo...
Ja! Kleuter Bybel - Stories & Gebede
R 95.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te praat, en 'n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. 'n Ja! Kleuter se 'n groot Ja! om Jesus te volg en om 'n goeie en gelukkige lewe te ...
Uitvinders, Planmakers En Ander Slimkoppe Van Suid-Afrika
R 390.00
In hierdie boek sal jy lees oor allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika.
Weet hoe met wetenskap
R 330.00
Verdiep jou in die opwindende wêreld van die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, wat in 25 lekker maklike projekte gekombineer is.
Beste Raaiselboek, Die
R 170.00
Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas
R 230.00
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopo...