- Home
- Kinders: Nie-fiksie
- Onder 6
Kinders: Nie-fiksie
Klein Beertjie: Leer oor Liefde
R 35.00
Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen d...
Klein Beertjie: God se wonderlike wêreld
R 35.00
Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop. Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Di...
Klein Beertjie: Sê vir God dankie
R 35.00
Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’...
Klein Beertjie: Leer van Gehoorsaamheid
R 35.00
Leer jou kleinding hoe belangrik dit is om gehoorsaam te wees, en hoe wonderlik God is as ons gehoorsaam is.In Klein Beertjie leer van gehoorsaamheid sê Pappa Beer vir Klein Beertjie hy moet vir Eddie Eekhoring om verskoning vra, maar Klein Beertjie wil dit nie doen nie. Wanneer Pappa Beer dan vir hom die storie vertel van Elisa en Naäman (2 Kon...
Noag en die baie groot boot
R 35.00
Dit is nie altyd maklik om gehoorsaam te wees aan God nie – veral nie as jy die enigste een is wat doen wat God vra nie. Noag en die baie groot boot vertel vir kinders tussen 3 en 6 jaar wat gebeur het toe God vir Noag gesê het om ’n baie groot boot te bou. Kinders sal leer hoe God sy mense gered het en dat Hy altyd sy beloftes hou. Noag en die ...
Dawid en die baie groot reus
R 35.00
Die reuse van die lewe hoef nie noodwendig fisiese reuse te wees nie – soms is dit die figuurlike reuse wat die grootste uitdagings is! Dawid en die baie groot reus nooi kinders tussen 3 en 6 jaar om saam te kom op ’n opwindende avontuur deur ’n geliefde Bybelverhaal. Sluit aan by jong Dawid terwyl hy dapper die gedugte reus Goliat trotseer en l...