Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461459439727,"title":"Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 2","handle":"copy-of-vrae-en-feite-vir-nuuskierige-agies-boek-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cstrong\u003eIs jy ’n nuuskierige agie wat wil weet…\u003c\/strong\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e… of dinosourusse ooit gekloon sal word? Of hoeveel verf nodig is om ’n Boeing in sy kleure uit te dos? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag steeds dasse dra? Bestaan daar nog regte hekse? En het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHierdie boek sal jou help om uit te vind of jy bietjie slimmer is as ’n sjimpansee – of dalk baie intelligenter as ’n neurochirurg! Dit gee ook wenke oor hoe om ’n entrepreneur te word. En dit vertel jou alles oor hoe DNS die eerste keer gebruik is om ’n moordenaar vas te trek.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op dié vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme wat slimmer as selfs Oupa en Ouma is.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eWaarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-19T18:02:01+02:00","created_at":"2020-05-19T18:02:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Penguin","Skool Hulpmiddels"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31609218236527,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Riette Hugo","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":247,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776093939","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VraeenFeitevirNuuskierigeAgies2.jpg?v=1589904159"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VraeenFeitevirNuuskierigeAgies2.jpg?v=1589904159","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6220022251631,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.649,"height":616,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VraeenFeitevirNuuskierigeAgies2.jpg?v=1589904159"},"aspect_ratio":0.649,"height":616,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VraeenFeitevirNuuskierigeAgies2.jpg?v=1589904159","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cstrong\u003eIs jy ’n nuuskierige agie wat wil weet…\u003c\/strong\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e… of dinosourusse ooit gekloon sal word? Of hoeveel verf nodig is om ’n Boeing in sy kleure uit te dos? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag steeds dasse dra? Bestaan daar nog regte hekse? En het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHierdie boek sal jou help om uit te vind of jy bietjie slimmer is as ’n sjimpansee – of dalk baie intelligenter as ’n neurochirurg! Dit gee ook wenke oor hoe om ’n entrepreneur te word. En dit vertel jou alles oor hoe DNS die eerste keer gebruik is om ’n moordenaar vas te trek.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op dié vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme wat slimmer as selfs Oupa en Ouma is.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eWaarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Riette Hugo

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet…
 
… of dinosourusse ooit gekloon sal word? Of hoeveel verf nodig is om ’n Boeing in sy kleure uit te dos? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag steeds dasse dra? Bestaan daar nog regte hekse? En het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?
 
Hierdie boek sal jou help om uit te vind of jy bietjie slimmer is as ’n sjimpansee – of dalk baie intelligenter as ’n neurochirurg! Dit gee ook wenke oor hoe om ’n entrepreneur te word. En dit vertel jou alles oor hoe DNS die eerste keer gebruik is om ’n moordenaar vas te trek.
 
Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op dié vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme wat slimmer as selfs Oupa en Ouma is.
 
Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

Related Products