Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Lea gaan skool toe

Soft Cover

R 190.00
{"id":8689468407980,"title":"Lea gaan skool toe","handle":"lea-gaan-skool-toe","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea, wat net soos haar boetie Ben, ook nou moet skool toe gaan. Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn. Niemand by die skool wil met haar speel nie. Juffrou kondig ’n kunswedstryd aan ... miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken? Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-08-11T14:53:19+02:00","created_at":"2026-08-11T14:53:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Johan Strauss","Kinders","Lapa"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46913549861036,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johan Strauss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lea gaan skool toe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":50,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779880642","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/lea_gaan_skool_toe_cover_hi-res.jpg?v=1786452713"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/lea_gaan_skool_toe_cover_hi-res.jpg?v=1786452713","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":34306375352492,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/lea_gaan_skool_toe_cover_hi-res.jpg?v=1786452713"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/lea_gaan_skool_toe_cover_hi-res.jpg?v=1786452713","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea, wat net soos haar boetie Ben, ook nou moet skool toe gaan. Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn. Niemand by die skool wil met haar speel nie. Juffrou kondig ’n kunswedstryd aan ... miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken? Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Lea gaan skool toe

Lea gaan skool toe

R 190.00

Lea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea, wat net soos haar boetie ...


More Info
{"id":8267243421868,"title":"Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag","handle":"ouma-mollie-se-verkeerde-verjaarsdag","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar eie verjaarsdag. Toe sy dit vinnig wil vier, eindig die verjaarsdag in ’n GROOT ramp. Niemand het geweet suurlemoentert kan so SUUR wees nie. Ouma Mollie se vingers en tone krul sommer in vuisies. Ouma Mollie besluit sy moet weer verjaar – sommer môre! Maar o genade, Ouma Mollie se TWEEDE verjaarsdag loop ook nie volgens plan nie. Gaan Ouma Mollie dit regkry om uiteindelik REG te verjaar? En wat het dit te doen met ’n walvis se oog? En seepborrels? En ’n waterwurm? Nee, wag, lees maar self hoe Ouma Mollie die grootste partytjie ooit hou. VEELS GELUK, OUMA!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T15:35:51+02:00","created_at":"2025-06-23T15:35:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fanie Viljoen","Fiksie","Johan Strauss","Kinders","Lapa"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510495309996,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":50,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637007061","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ouma_mollie_se_verkeerde_verjaarsdag_high_res.jpg?v=1750685664"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ouma_mollie_se_verkeerde_verjaarsdag_high_res.jpg?v=1750685664","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285598617772,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ouma_mollie_se_verkeerde_verjaarsdag_high_res.jpg?v=1750685664"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ouma_mollie_se_verkeerde_verjaarsdag_high_res.jpg?v=1750685664","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar eie verjaarsdag. Toe sy dit vinnig wil vier, eindig die verjaarsdag in ’n GROOT ramp. Niemand het geweet suurlemoentert kan so SUUR wees nie. Ouma Mollie se vingers en tone krul sommer in vuisies. Ouma Mollie besluit sy moet weer verjaar – sommer môre! Maar o genade, Ouma Mollie se TWEEDE verjaarsdag loop ook nie volgens plan nie. Gaan Ouma Mollie dit regkry om uiteindelik REG te verjaar? En wat het dit te doen met ’n walvis se oog? En seepborrels? En ’n waterwurm? Nee, wag, lees maar self hoe Ouma Mollie die grootste partytjie ooit hou. VEELS GELUK, OUMA!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag

Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag

R 195.00

“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar eie v...


More Info
Ben gaan skool toe

Soft Cover

R 190.00
{"id":8267201151148,"title":"Ben gaan skool toe","handle":"ben-gaan-skool-toe","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBen hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T15:15:55+02:00","created_at":"2025-06-23T15:15:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Emosies","Johan Strauss","Kinders","Lapa","Zuléka Smit"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510406181036,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zuléka Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ben gaan skool toe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776351213","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776351213.jpg?v=1750684434"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776351213.jpg?v=1750684434","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31285224800428,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1000,"width":1000,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776351213.jpg?v=1750684434"},"aspect_ratio":1.0,"height":1000,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776351213.jpg?v=1750684434","width":1000}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBen hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Ben gaan skool toe

Ben gaan skool toe

R 190.00

Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak


More Info
Ben en die groot wedstryd

Soft Cover

R 190.00
{"id":8267157373100,"title":"Ben en die groot wedstryd","handle":"ben-en-die-groot-wedstryd","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBen gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T11:41:53+02:00","created_at":"2025-06-23T11:41:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Emosies","Fiksie","Johan Strauss","Kinders","Lapa","Opvoedkundig","Zuléka Smit"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510153375916,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johann Strauss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ben en die groot wedstryd","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779880345","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31284832600236,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.781,"height":1200,"width":937,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575"},"aspect_ratio":0.781,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575","width":937}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBen gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Ben en die groot wedstryd

Ben en die groot wedstryd

R 190.00

Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot w...


More Info
Sanri Steyn omnibus 3

Soft Cover

R 250.00
{"id":8267133911212,"title":"Sanri Steyn omnibus 3","handle":"sanri-steyn-omnibus-3","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Die derde Sanri Steyn-omnibus het ’n bekostigbare prys EN sluit ’n splinternuwe storie in. Die titels in hierdie omnibus is: • Die rustelose mummie • Die geraamte se geheim • Die besoek van die meerminne\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T11:01:40+02:00","created_at":"2025-06-23T11:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Johan Strauss","Kinders","Lapa","Theresa van Baalen"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510064410796,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa Van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sanri Steyn omnibus 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637004671","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31284667711660,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/sanri_steyn_omnibus_3_hi_res.jpg?v=1750669155","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampiere wat op die dorp kom woon, tot ’n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Die derde Sanri Steyn-omnibus het ’n bekostigbare prys EN sluit ’n splinternuwe storie in. Die titels in hierdie omnibus is: • Die rustelose mummie • Die geraamte se geheim • Die besoek van die meerminne\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Sanri Steyn omnibus 3

Sanri Steyn omnibus 3

R 250.00

Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampi...


More Info