Spend over R500 to qualify for free delivery!

Kinders

Sort by:
Filter
{"id":1591244980335,"title":"Avonture Op Die Plaas 2: Manie Muis Skrik Groot","handle":"avonture-op-die-plaas-2-manie-muis-skrik-groot","description":"Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit … Manie trek soos 'n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak","published_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239718637679,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture Op Die Plaas 2: Manie Muis Skrik Groot","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660017"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_2.jpg?v=1537584032"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_2.jpg?v=1537584032","options":["Title"],"content":"Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit … Manie trek soos 'n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak"}
Avonture Op Die Plaas 2: Manie Muis Skrik Groot

Avonture Op Die Plaas 2: Manie Muis Skrik Groot

R 40.00

Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit … Manie trek soos 'n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak


More Info
101 Spook Grappe

Soft Cover

R 35.00
{"id":2211877781615,"title":"101 Spook Grappe","handle":"101-spook-grappe","description":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T17:57:36+02:00","created_at":"2019-05-01T17:57:36+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672872382575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Spook Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393903"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Spook_Grappe.jpg?v=1556726333"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Spook_Grappe.jpg?v=1556726333","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e"}
101 Spook Grappe

101 Spook Grappe

R 35.00

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...


More Info
{"id":2186853744751,"title":"Die Monster-feiteboek oor dinosourusse en lewe in die oertyd","handle":"die-monster-feiteboek-oor-dinosourusse-en-lewe-in-die-oertyd","description":"\u003cp\u003eOntdek hoe lewe begin, die aarde gevul en vermeerder het, van die vroegste plante tot die eerste amfibieë, die koms van reptiele en die era van dinosourusse. Die oorgang van dinosourusse na voëls en word in boeiende besonderhede aangebied, asook die ontwikkeling van soogdiere en die verskyning van die eerste mense. \u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","created_at":"2019-03-30T08:53:05+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20504400363631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bargain Books","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Monster-feiteboek oor dinosourusse en lewe in die oertyd","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920608866"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Monster_feite_boek_oor_Dinosourusse_en_lwe_in_die_oertyd.jpg?v=1553929564"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Monster_feite_boek_oor_Dinosourusse_en_lwe_in_die_oertyd.jpg?v=1553929564","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eOntdek hoe lewe begin, die aarde gevul en vermeerder het, van die vroegste plante tot die eerste amfibieë, die koms van reptiele en die era van dinosourusse. Die oorgang van dinosourusse na voëls en word in boeiende besonderhede aangebied, asook die ontwikkeling van soogdiere en die verskyning van die eerste mense. \u003c\/p\u003e"}
Die Monster-feiteboek oor dinosourusse en lewe in die oertyd

Die Monster-feiteboek oor dinosourusse en lewe in die oertyd

R 150.00

Ontdek hoe lewe begin, die aarde gevul en vermeerder het, van die vroegste plante tot die eerste amfibieë, die koms van reptiele en die era van dinosourusse. Die oorgang van dinosourusse na voëls en word in boeiende besonderhede aangebied, asook die ontwikkeling van soogdiere en die verskyning van die eerste mense. 


More Info
Klein Handjies - Baba Diere

Hard Cover

R 40.00
{"id":2182955073647,"title":"Klein Handjies - Baba Diere","handle":"klein-handjies-baba-diere","description":"\u003cp\u003eDie boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is meer titels in die reeks.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2019-03-25T10:08:25+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471913054319,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elmarie Wessels","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Handjies - Baba Diere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":63,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"6009707412806"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klein-Handjies-Baba-Diere-320x306.jpg?v=1553501388"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klein-Handjies-Baba-Diere-320x306.jpg?v=1553501388","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eDie boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is meer titels in die reeks.\u003c\/p\u003e"}
Klein Handjies - Baba Diere

Klein Handjies - Baba Diere

R 40.00

Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei.  Daar is meer titels in die reeks.


More Info
{"id":1591245176943,"title":"Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug","handle":"avonture-op-die-plaas-8-nagvlug","description":"Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net ? 'n ding doen: hulle wil ook vlieg… Sal hulle droom waar word?","published_at":"2018-09-21T14:01:36+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:36+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239719522415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660079"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_8.jpg?v=1537534959"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_8.jpg?v=1537534959","options":["Title"],"content":"Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net ? 'n ding doen: hulle wil ook vlieg… Sal hulle droom waar word?"}
Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug

Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug

R 40.00

Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net ? 'n ding doen: hulle wil ook vlieg… Sal hulle droom waar word?


More Info
101 Klop-Klop Grappe

Soft Cover

R 40.00
{"id":3970211512431,"title":"101 Klop-Klop Grappe","handle":"101-klop-klop-grappe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Suurlemoen sonder brieke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die beste manier om ’n apie te vang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBaba-erdvarkies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en het vier wiele?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlop-klop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie’s daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is vier lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Diere-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Pouse-grappe\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T13:54:45+02:00","created_at":"2019-09-05T13:54:45+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543405158511,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Klop-Klop Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389593"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Klop_Klop_Grappe.jpg?v=1567684497"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Klop_Klop_Grappe.jpg?v=1567684497","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Suurlemoen sonder brieke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is die beste manier om ’n apie te vang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBaba-erdvarkies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat is geel en het vier wiele?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKlop-klop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie’s daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka wie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is vier lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Diere-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Pouse-grappe\u003c\/p\u003e"}
101 Klop-Klop Grappe

101 Klop-Klop Grappe

R 40.00

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n ...


More Info
Meer as 1000 Fantastiese Feite

Soft Cover

R 150.00
{"id":2186851025007,"title":"Meer as 1000 Fantastiese Feite","handle":"meer-as-1000-fantastiese-feite","description":"\u003cp\u003eHierdie boek sal jou slimmer maak, en dis 'n feit! Trouens, dis 1204 feite wat wemel met honderde illustrasies, foto's en spotprente - om nie te praat van die lekker vasvrae en aktiwiteite nie! Vind alles uit wat jy nog ooit wou weet van: \u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie ruimte\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie weer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOntdekkers\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGladiators\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOns planeet\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eJou liggaam\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eAntieke beskawings\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eRidders en Kastele\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eOntdek interessante wetenswaardighede en beïndruk almal met jou algemene kennis! Om slimmer te raak was nog nooit so lekker nie!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","created_at":"2019-03-30T08:33:56+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20504362418287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bargain Books","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meer as 1000 Fantastiese Feite","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920608828"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Meer_as_1000_Fantastiese_Feite.jpg?v=1553929706"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Meer_as_1000_Fantastiese_Feite.jpg?v=1553929706","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eHierdie boek sal jou slimmer maak, en dis 'n feit! Trouens, dis 1204 feite wat wemel met honderde illustrasies, foto's en spotprente - om nie te praat van die lekker vasvrae en aktiwiteite nie! Vind alles uit wat jy nog ooit wou weet van: \u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie ruimte\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie weer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOntdekkers\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGladiators\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOns planeet\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eJou liggaam\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eAntieke beskawings\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eRidders en Kastele\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eOntdek interessante wetenswaardighede en beïndruk almal met jou algemene kennis! Om slimmer te raak was nog nooit so lekker nie!\u003c\/p\u003e"}
Meer as 1000 Fantastiese Feite

Meer as 1000 Fantastiese Feite

R 150.00

Hierdie boek sal jou slimmer maak, en dis 'n feit! Trouens, dis 1204 feite wat wemel met honderde illustrasies, foto's en spotprente - om nie te praat van die lekker vasvrae en aktiwiteite nie! Vind alles uit wat jy nog ooit wou weet van:  Die ruimte Die weer Ontdekkers Gladiators Ons planeet Jou liggaam Antieke beskawings Ridders en Kastele O...


More Info
Wat maak so: Plaasdiere

Hard Cover

R 40.00
{"id":1787401994351,"title":"Wat maak so: Plaasdiere","handle":"wat-maak-so-plaasdiere","description":"Watter geluid maak ’n koei? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.","published_at":"2018-10-27T11:22:22+02:00","created_at":"2018-10-27T11:22:22+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832554795119,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wat maak so: Plaasdiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":223,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798173476"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_maak_so_Plaasdiere.jpg?v=1540816793"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_maak_so_Plaasdiere.jpg?v=1540816793","options":["Title"],"content":"Watter geluid maak ’n koei? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees."}
Wat maak so: Plaasdiere

Wat maak so: Plaasdiere

R 40.00

Watter geluid maak ’n koei? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.


More Info
Arthur By Die Molle

Soft Cover

R 50.00
{"id":1591245406319,"title":"Arthur By Die Molle","handle":"arthur-by-die-molle","description":"Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die molle!","published_at":"2018-09-21T14:01:38+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:38+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239719751791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Daniel Joris","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Arthur By Die Molle","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660123"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Arthur_by_die_molle.jpg?v=1537534672"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Arthur_by_die_molle.jpg?v=1537534672","options":["Title"],"content":"Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die molle!"}
Arthur By Die Molle

Arthur By Die Molle

R 50.00

Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die molle!


More Info
{"id":1591245078639,"title":"Avonture Op Die Plaas 6: N Indringer Op Die Plaas","handle":"avonture-op-die-plaas-6-n-indringer-op-die-plaas","description":"Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil; ’n geblaf...","published_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239719391343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture Op Die Plaas 6: N Indringer Op Die Plaas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660055"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_6.jpg?v=1537584133"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_6.jpg?v=1537584133","options":["Title"],"content":"Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil; ’n geblaf..."}
Avonture Op Die Plaas 6: N Indringer Op Die Plaas

Avonture Op Die Plaas 6: N Indringer Op Die Plaas

R 40.00

Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil; ’n geblaf...


More Info
{"id":1591245045871,"title":"Avonture Op Die Plaas 5: Ses Stoute Varkies","handle":"avonture-op-die-plaas-5-ses-stoute-varkies","description":"Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies 'n paar lesse in goeie maniere te leer.","published_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239719358575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture Op Die Plaas 5: Ses Stoute Varkies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660048"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_5.jpg?v=1537584102"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_5.jpg?v=1537584102","options":["Title"],"content":"Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies 'n paar lesse in goeie maniere te leer."}
Avonture Op Die Plaas 5: Ses Stoute Varkies

Avonture Op Die Plaas 5: Ses Stoute Varkies

R 40.00

Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies 'n paar lesse in goeie maniere te leer.


More Info
{"id":1591245013103,"title":"Avonture Op Die Plaas 4: Boel En Dolla","handle":"avonture-op-die-plaas-4-boel-en-dolla","description":"Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Hy gaan nader … Kyk net wat! daar op die bodem van die put …!","published_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:35+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239719260271,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture Op Die Plaas 4: Boel En Dolla","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781920660031"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_4.jpg?v=1537584077"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_4.jpg?v=1537584077","options":["Title"],"content":"Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Hy gaan nader … Kyk net wat! daar op die bodem van die put …!"}
Avonture Op Die Plaas 4: Boel En Dolla

Avonture Op Die Plaas 4: Boel En Dolla

R 40.00

Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Hy gaan nader … Kyk net wat! daar op die bodem van die put …!


More Info
101 Gogga Grappe

Soft Cover

R 35.00
{"id":2211875848303,"title":"101 Gogga Grappe","handle":"101-gogga-grappe","description":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T17:55:09+02:00","created_at":"2019-05-01T17:55:09+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672867762287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Gogga Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393927"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Gogga_Grappe.jpg?v=1556726190"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Gogga_Grappe.jpg?v=1556726190","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e"}
101 Gogga Grappe

101 Gogga Grappe

R 35.00

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...


More Info
101 Sport Grappe

Soft Cover

R 35.00
{"id":2211873030255,"title":"101 Sport Grappe","handle":"101-sport-grappe","description":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T17:52:12+02:00","created_at":"2019-05-01T17:52:12+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672861438063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Sport Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393866"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Sport_Grappe.jpg?v=1556726048"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Sport_Grappe.jpg?v=1556726048","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e"}
101 Sport Grappe

101 Sport Grappe

R 35.00

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...


More Info
101 Vakansie Grappe

Soft Cover

R 35.00
{"id":2211868409967,"title":"101 Vakansie Grappe","handle":"101-vakansie-grappe","description":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene. Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e101 Goggagrappe Vorige titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Dieregrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Grappe vir pousetyd\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T17:48:30+02:00","created_at":"2019-05-01T17:48:30+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672845021295,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Vakansie Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393880"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Vakansie_Grappe.jpg?v=1556725831"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Vakansie_Grappe.jpg?v=1556725831","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene. Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e101 Goggagrappe Vorige titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Dieregrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Klop-klop-grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Lawwe grappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Grappe vir pousetyd\u003c\/p\u003e"}
101 Vakansie Grappe

101 Vakansie Grappe

R 35.00

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...


More Info
{"id":2210725396591,"title":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","handle":"woord-slim-prettige-woordspeletjies-vir-kinders","description":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","created_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20666511458415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393156"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e"}
Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!

Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!

R 80.00

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!   Van die aktiwiteite in hierdie boe...


More Info