Kinders
Dagboek van 'n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer
R 180.00
Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Ma...
Dagboek van 'n Wimpy Kid 8: Ongeluksvoel
R 180.00
Dit gaan oes met Greg Heffley. Sy beste vriend, Rowley Jefferson, het hom verlaat, en om op sy ouderdom nuwe vriende te maak, is glad nie maklik nie. In sy soektog na voorspoed besluit Greg om te waag en sy lot aan die toeval oor te laat....
Dagboek van 'n Wimpy kid 11: Kluitjies Bak
R 195.00
Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken. En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai. Sy lewe is ’n riller! Dan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy e...
Dagboek van 'n Wimpy kid 10: Goeie ou Dae
R 180.00
Die lewe was beter in die ou dae. Of nie? Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van ’n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ’n ouderwetse wêreld uitgeknip nie. Gaan Greg ’n manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en...
My boek oor Gevoelens
R 240.00
Wat 'n week propvol gevoelens! Woede, Hartseer, Trots, Skaamheid, Jaloesie, Blydskap, Vrees.... Gaan saam met Simone en ontdek 'n paar gevoelens. Help haar om die gevoelens te beheer deur die insetsels en animasies in jou boek te gebruik. 'n Interaktiewe storie ontwikkel deur 'n Ontspanningsterapeut - met raad hoe om gevoelens te beheer.
Dagboek van 'n Wimpy kid 9: Hardepad
R 195.00
’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees ... tensy julle die Heffley’s is. Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis ...
Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories, 'n
R 130.00
n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser lee...
Slange van Suider-Afrika
R 200.00
Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat ...
Dagboek van 'n Wimpy kid 6: Kamerkoors
R 180.00
Greg Heffley is in groot moeilikheid in Dagboek van 'n Wimpy Kid: Kamerkoors. Skooleiendom is beskadig en hy is die hoofverdagte in die saak. Maar hy is egter onskuldig, of eintlik, redelik onskuldig. Die owerhede stel ondersoek in maar 'n frats sneeustorm tref die dorp en die Heffley-familie word binnenshuis ingeperk.
Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 2
R 230.00
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet… … of dinosourusse ooit gekloon sal word? Of hoeveel verf nodig is om ’n Boeing in sy kleure uit te dos? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag steeds dasse dra? Bestaan daar nog regte hekse? En het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog? Hierdie boe...
Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi
R 195.00
Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite.
Voel-Safari Aktiwiteitsboek
R 190.00
Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls, van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke. Dit is ideaal vir kinders van 7 tot 11 jaar, en sluit woordspeletjies, doolhowe, kopkrappers, blokraaisels en baie ander aktiwiteite in wat nuuskierigheid en kreatiwi...
Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek
R 190.00
Hierdie prettige aktiwiteitsboek is propvol speletjies, blokraaisels, doolhowe en kopkrappers oor Afrika se soogdiere, asook interessante het-jy-geweet-brokkies. Meer as 70 verskillende spesies pryk op die blaaie: van die yslike olifant tot die kleine duinmol. Dié kleurvolle, aangrypende boek is ideaal vir kinders tussen ses en nege. Dit tref ’n...
Sakkie die skapie se wilde, wollerige dag
R 180.00
Kom saam op ’n wilde jaagtog soos ons vir Sakkie die skapie probeer vang! Hierdie oulike avontuur gaan oor plaasjapies wat ’n ondeunde hanslammetjie probeer inhardloop. Terwyl klein Sakkie deur Karoo-plase dartel en baljaar, sien jong lesers die wêreld van wol in aksie: skaaphonde wat die trop bymekaar maak, skeerders wat met wollerige skape wer...
Jan Braai Junior - In die Kombuis
R 250.00
Jan Braai Junior In die kombuis is ’n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stapvir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy ’n lewenslange reis aa...
Dagboek van 'n Wimp Kid 1
R 195.00
Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ...veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maa...