Kinders
Marinda se kinderkombuis
R 315.00
Marinda se kinderkombuis is ’n kleurvolle kookboek met ’n kinkel. Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf. Leer saam met Sjef Sout om 'n omelet te maak, en die fraaiste kolwyntjies te versier. En dan is daar die eksperime...
Jan Braai Junior - In die Kombuis
R 250.00
Jan Braai Junior In die kombuis is ’n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stapvir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy ’n lewenslange reis aa...
Jan Braai Junior (Afrikaans)
R 210.00
Jan Braai Junior is 'n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet. Jan Braai is die mens in die wêreld met wie die meeste onderhoude oor die onderwerp van braai gevoer ...
Klein Kook en Geniet
R 340.00
'n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot 'n verskeidenheid soetgoed. Elke resep word stap-vir-stap verduideli...