Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473334693999,"title":"Draakasem","handle":"draakasem","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIs jy gereed vir 'n skubberige avontuur? \u003c\/span\u003eDarius se pa kan deur 'n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks…\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op 'n dag 'n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJaco Jacobs se splinternuwe avontuurverhaal gaan oor bang wees en dapper wees - en dat daar 'n draak binne elkeen van ons is wat ons kan help om ons vrese te oorkom. Dit is 'n beginnerleesboek vir kinders met 'n sterk fokus op humor; met eenvoudige, maklik leesbare teks.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T15:21:43+02:00","created_at":"2020-05-29T15:21:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661726400623,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Draakasem","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":107,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799394122","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Draakasem.jpg?v=1590758550"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Draakasem.jpg?v=1590758550","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270934712431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.662,"height":450,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Draakasem.jpg?v=1590758550"},"aspect_ratio":0.662,"height":450,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Draakasem.jpg?v=1590758550","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIs jy gereed vir 'n skubberige avontuur? \u003c\/span\u003eDarius se pa kan deur 'n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks…\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op 'n dag 'n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJaco Jacobs se splinternuwe avontuurverhaal gaan oor bang wees en dapper wees - en dat daar 'n draak binne elkeen van ons is wat ons kan help om ons vrese te oorkom. Dit is 'n beginnerleesboek vir kinders met 'n sterk fokus op humor; met eenvoudige, maklik leesbare teks.\u003c\/p\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Is jy gereed vir 'n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur 'n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks…

En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy op 'n dag 'n BAIE VREEMDE present by sy oupa kry …

Jaco Jacobs se splinternuwe avontuurverhaal gaan oor bang wees en dapper wees - en dat daar 'n draak binne elkeen van ons is wat ons kan help om ons vrese te oorkom. Dit is 'n beginnerleesboek vir kinders met 'n sterk fokus op humor; met eenvoudige, maklik leesbare teks.

Related Products