Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7062446899372,"title":"Ek lees self: Sprinkaan leer werk","handle":"ek-lees-self-sprinkaan-leer-werk","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eDie miere werk hard. Hulle maak kos vir die winter bymekaar. Sprinkaan lag vir hulle. Hy le eerder in die koelte. \"Jy gaan spyt wees,\" se 'n mier. \"Die winter kom!\"\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se leesvermaak verskaf. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help  om die jongklomp se leeslus aan te wakker.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-08T09:07:20+02:00","created_at":"2021-11-08T09:07:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":5500,"price_min":5500,"price_max":5500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797708845228,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek lees self: Sprinkaan leer werk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5500,"weight":55,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639600727","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkleesselfSprinkaanleerwerk.jpg?v=1636355560"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkleesselfSprinkaanleerwerk.jpg?v=1636355560","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23306092019884,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":300,"width":193,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkleesselfSprinkaanleerwerk.jpg?v=1636355560"},"aspect_ratio":0.643,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EkleesselfSprinkaanleerwerk.jpg?v=1636355560","width":193}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eDie miere werk hard. Hulle maak kos vir die winter bymekaar. Sprinkaan lag vir hulle. Hy le eerder in die koelte. \"Jy gaan spyt wees,\" se 'n mier. \"Die winter kom!\"\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se leesvermaak verskaf. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help  om die jongklomp se leeslus aan te wakker.\u003c\/p\u003e"}

Ek lees self: Sprinkaan leer werk

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

Die miere werk hard. Hulle maak kos vir die winter bymekaar. Sprinkaan lag vir hulle. Hy le eerder in die koelte. "Jy gaan spyt wees," se 'n mier. "Die winter kom!"

'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se leesvermaak verskaf. 

Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help  om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Related Products