Kinders
Oudioboek: Droombos Volume 2
R 100.00
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, het daar eendag 'n baie spesiale lelie begin blom ... Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos. Volume 2: Pollie Poskabouter se leë possak; Kersvader se groot glips; Vaak Vaatjie Vergeetka...
Toddler's first ABC
R 90.00
There's great fun in this sturdy little book, where letters and sounds come alive. It will take your toddler on an exciting adventure from a-z. Fabulous illustrations make the alphabet unforgettable.
Oudioboek: Geliefde Sprokies
R 100.00
Kom deel in die wonderwereld van sprokies ... ’n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ’n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in … Eendag, lank, lank gelede ...
Boosaardige broers Botha, Die
R 150.00
Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels - manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar's iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy's glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit 'n dier sal skiet, is met 'n kamera. Bulelani is klein, maar as jy nie sterk is nie, moet jy slim wees. Vera...