- Home
- Latest Arrivals
- Fiksie
Latest Arrivals
Tags
- Everything in Latest Arrivals
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Christelik
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Grappe
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
My Eerste Afrika Avontuur
R 240.00
Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans! In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met ’n fiets te toer. Hy het gedink dit sal hom ’n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad to...
David Walliams: Kodenaam Piesangs
R 295.00
Die elfjarige Eric bring die meeste van sy dae deur in die plek wat hom die gelukkigste maak: die Londense dieretuin. En daar is een dier vir wie hy ontsaglik lief is: Gertrude die gorilla.
Klouter!
R 90.00
Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. He...
Trippel die Trapsoetjies
R 90.00
Trippel is baie ongelukkig omdat hy nie soos ander trapsoetjies van kleur kan verander om te wys hoe hy voel nie. Maar op sy avontuur leer hy om te sê hoe hy voel en te luister as ander oor hulle gevoelens praat. Hy is spesiaal omdat hy anders is. Nou hou Trippel van homself net soos hy is.
Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg
R 50.00
Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie...
Vou en vind: Ontdek diere!
R 195.00
Hierdie unieke vouboek bevat verskeie dieretonele met allerhande goed om te soek en vind. Dit moedig kinders terselfdertyd aan om van 1 tot 10 te tel en stel hulle bekend aan verskillende soorte diere.
Mooiste stories van Helena Lochner
R 225.00
“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Vyftien van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos “Ou Tante Langtand”, “Di...
Diere Maniere: Katryn kry `n Ster
R 120.00
Gugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid...
Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn
R 120.00
Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperh...
Babalela: Diep, diep in ’n donker bos
R 150.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Frikkadel die spookhond
R 180.00
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …
Vertel my nog 'n grappie
R 70.00
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my 'n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.