- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
- Age 8 - 10
Kinders: Onder 6 Jaar
My Eerste Beloftebybel
R 190.00
God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en ‘n lewenslange verhouding met Hom te vorm. My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as ‘n pragtige geskenk geÏllustreer. Aan die hand van die beloftes kan die klei...
Klassieke Storie Bybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Storiebybel vir kinders!
My Favourite Story Bible
R 190.00
My Favourite Story Bible contains 50 Bible stories from the Old and New Testament. This book is full of lively and fun illustrations that introduce children to God’s Word and His love for them.
Mooiste stories van Helena Lochner
R 225.00
“Die Hans Andersen van Suid-Afrika” – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Vyftien van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos “Ou Tante Langtand”, “Di...
Bybelstories vir Beginners: Adam en Eva in die Tuin
R 35.00
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvla...
Dapper: Stefanus
R 40.00
Wil jy jou kind toerus om ’n dapper getuie vir die Here te wees? Dit is nie altyd maklik om op te staan vir jou geloof nie – selfs grootmense sukkel soms daarmee! Stefanus: God se dapper getuie stel 8- tot 12-jariges bekend aan die verhaal van Stefanus, die eerste gelowige wat vir sy geloof gemartel is. Stefanus se getuienis het tot sy...
Dapper: Tomas
R 40.00
Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien ’n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, ’n dissipel van Jesus.Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in In...
Dapper: Paulus
R 40.00
Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende? Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword. Pau...
Wonder van die Skepping, Die
R 280.00
Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende past...
Onbeskryflik: 100 Dagstukkies oor God en Wetenskap
R 280.00
Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louie Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, d...
Stories vir pikkies en peuters
R 150.00
Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekra...