- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
- Aktiwiteitsboeke
Kinders: Onder 6 Jaar
My Dinosourus-Atlas
R 145.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke vo...
Noag se Ark: Soek, vind, Ontdek
R 100.00
Met Noag se ark – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Noag se ark. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan. Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed ...
Tippie leer klanke Boekpak
R 400.00
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...
Goed wat beweeg: Klankboek
R 295.00
Leer alles oor goed wat beweeg in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien geluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie 'n wonderlike manier om kinders aan verskillende soorte voertuie bekend te stel.
Voel en Leer: Troeteldiere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie oulike troeteldiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Voel en Leer: Wilde Diere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie wilde diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Voel en Leer: Plaasdiere
R 90.00
Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Asemrowende Dinosourusse Klankboek
R 295.00
Leer alles oor interessante dinosourusse in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dinosourusgeluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie boek perfek om prehistoriese lande te verken.
My Eerste Boek Oor Diere
R 70.00
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!
My Eerste Boek Oor Syfers

My Eerste Boek Oor Letters

My Eerste Boek Oor Speelgoed

Skuif en loer: Syfers
R 180.00
Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle syfervaardighede met behulp van teloefeninge ontwikkel!
Eerste treë: Hallo, nuwe baba!
R 95.00
Is there a new baby on the way? That's so exciting! But with a new little brother or sister in the house, many things are going to change.This activity book will prepare young children for the arrival of a new baby in the family with activities and prompts that encourage emotional expression. By blending fun activities with foundational emotiona...