- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
- Christelik
Kinders: Onder 6 Jaar
My Eerste Beloftebybel
R 190.00
God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en ‘n lewenslange verhouding met Hom te vorm. My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as ‘n pragtige geskenk geÏllustreer. Aan die hand van die beloftes kan die klei...
Klassieke Storie Bybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Storiebybel vir kinders!
My Favourite Story Bible
R 190.00
My Favourite Story Bible contains 50 Bible stories from the Old and New Testament. This book is full of lively and fun illustrations that introduce children to God’s Word and His love for them.
Klassieke Kinderbybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die les...
Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies
R 120.00
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.
Bybelstories Vir Kinders
R 295.00
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.
Bybelstories vir Beginners: Adam en Eva in die Tuin
R 35.00
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvla...
Kyk Mooi Bybelstories
R 150.00
Wat kan jy alles raaksien? Vestig ’n liefde vir die Bybel by jou kinders terwyl hulle versteekte voorwerpe in die kleurvolle illustrasies van Kyk mooi Bybelstories soek. Dié boekie stel kinders tussen 3 en 6 jaar voor aan 6 bekende Bybelstories en moedig hulle aan om spesifieke hoeveelhede voorwerpe, diere en mense in elke storie te so...
Dapper: Stefanus
R 40.00
Wil jy jou kind toerus om ’n dapper getuie vir die Here te wees? Dit is nie altyd maklik om op te staan vir jou geloof nie – selfs grootmense sukkel soms daarmee! Stefanus: God se dapper getuie stel 8- tot 12-jariges bekend aan die verhaal van Stefanus, die eerste gelowige wat vir sy geloof gemartel is. Stefanus se getuienis het tot sy...
Dapper: Tomas
R 40.00
Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien ’n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, ’n dissipel van Jesus.Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in In...
Dapper: Paulus
R 40.00
Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende? Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword. Pau...
Storie van Noag se Ark
R 35.00
Die storie van Noag se ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade.Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk ...
Klein Beertjie: Leer om te deel
R 35.00
Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies e...
Klein Beertjie: Ontdek God se Skepping
R 35.00
Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 on...
Klein Beertjie: Leer van Gehoorsaamheid
R 35.00
Leer jou kleinding hoe belangrik dit is om gehoorsaam te wees, en hoe wonderlik God is as ons gehoorsaam is.In Klein Beertjie leer van gehoorsaamheid sê Pappa Beer vir Klein Beertjie hy moet vir Eddie Eekhoring om verskoning vra, maar Klein Beertjie wil dit nie doen nie. Wanneer Pappa Beer dan vir hom die storie vertel van Elisa en Naäman (2 Kon...
Klein Beertjie: Vertrou op God
R 35.00
Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is. Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou – ...