Kinders: Onder 6 Jaar
Stap vir stap: Tel tot 50
R 160.00
Met hierdie hardeband-boeke kan kinders leer hoe om tot 50 te tel. Met helder illustrasies is daar op elke bladsy iets om te tel, saam met ander goed om te soek en vind. Op hierdie prettige manier kan kinders se telvermoë vinnig verbeter!
Prinses Minna: Die eenhoring-gedoente
R 205.00
Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer! Maar hoe gaan sy ’n vreeslike verwarring opklaar? Hierdie kort, snaakse stories is perfek vir beginnerlesers.
Hasie van fluweel
R 275.00
Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is soos die hobbelperd, verstaan alles daarvan. Wanneer die fluweelhasie in die kinderkamer kom woon, kyk die ander speelgoed neer op hom. Maar die hobbelperd verduidelik hoe 'n speelding "Rêrigw...
My Dinosourus-Atlas
R 145.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke vo...
Tjoppie Se Beisge Dag
R 95.00
It's a new day and the sun is shining. Tjoppie and his friends explore the garden and play in the park. What else will they do?Come and play with Tjoppie, the curious little dog!This playful board book with beautiful illustrations will introduce recognisable things and situations to toddlers and little ones.
Loer binne: Die plaas
R 220.00
This board book with ten flaps provides children with a fun opportunity to find out more about the farm. Visit the farm to see what animals live there, the different plants and the vehicles used on the farm. Visit the stables, the chicken pen, the pigs and their little ones and the pond where you will see ducks and geese!
Soek in die boek: Troeteldiere
R 175.00
Leer kinders speel-speel meer oor hulle gunstelingtroeteldiere. Met kleurvolle illustrasies, teks wat rym, dinge om op elke bladsy te soek en 'n drahandvatsel vir klein handjies, is hierdie lieflike kartonboek perfek vir kleuters wat aan die beweeg is.
Soek in die boek: Dinosourusse
R 175.00
Teach children about their favourite dinosaurs in a playful way. With bright, colourful illustrations, rhyming text, things to find on every page and a carry handle for little hands, these delightful board books are perfect for toddlers on the move.
Loer binne: Dinosourusse
R 220.00
Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal ...
Liewe Heksie Leesboek 1
R 195.00
In Liewe Heksie: Leesboek 1 kry Heksie ’n verjaardag, Heksie en Blommie Kabouter sing in die straat om geld in te samel vir Blommeland se nuwe hospitaal, en Heksie spog op die strand met haar unieke bikini.
Op die rug van 'n tier
R 200.00
Van daar teen die muur staar die tier se juweelgroen oë na Tom. Sy snorbaarde wikkel. Sy stert swaai. Tom hou asem op. Die tier gee een tree vorentoe. En nog een.... Tom teken 'n tier na sy besoek aan die kunsgalery en so begin 'n asemrowende avontuur saam met die einste tier....
Paris, ’n prinses met ’n missie
R 180.00
Princess Paris has a busy day filled with royal duties. But when her crown is stolen, she fears she can’t represent her king on her mission. As she meets leopards, an elephant, and a buffalo, Paris realizes that each animal has a unique problem. But will Paris be able to help them? And will she get her crown back in time to meet the king? Tag al...
My eerste boek oor die Groot Vyf
R 75.00
Weet jy hoe ’n leeuwyfie haar welpie optel? En het jy al ’n renoster se groot pote gesien? Kom ontmoet die Groot Vyf.Peuters en kleuters leer ken die bekendste wilde diere in Suid-Afrika in hierdie stimulerende kartonboek.
Soek in die boek: Wilde diere
R 175.00
Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling- wilde diere.Daar’s baie om te ontdek!
Soek in die boek: Plaasdiere
R 175.00
Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere.Daar’s baie om te ontdek!
Skuif en loer: Syfers
R 180.00
Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle syfervaardighede met behulp van teloefeninge ontwikkel!