- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
- Nie-fiksie
Kinders: Onder 6 Jaar
Klein Beertjie: Bekommer Hom
R 35.00
Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekom...
Klein Beertjie: Vergewe 'n Vriend
R 35.00
Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God. In Klein Beertjie vergewe ’n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets lel...
Klein Beertjie: God se wonderlike wêreld
R 35.00
Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop. Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Di...
Klein Beertjie: Leer oor Liefde
R 35.00
Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen d...
Klein Beertjie: Praat die Waarheid
R 35.00
Dit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie. Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te...
Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus
R 35.00
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom. Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges ...
Rympies vir kleintjies en kleuters
R 120.00
Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is o...