- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
- Opvoedkundig
Kinders: Onder 6 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: Onder 6 Jaar
- Afrikaans
- Age 6 - 8
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Children
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Fiona Powers
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Malgorzata Detner
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Picture Flats
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Under 6
Jy is Liefde
R 160.00
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is ’n liriese verhaal o...
My Dinosourus-Atlas
R 145.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke vo...
Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak
R 550.00
Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree ...
Tippie leer klanke Boekpak
R 400.00
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...
Kom Ons Leer: Voertuie
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Moenie hierdie melk vergeet nie
R 160.00
Mila en Pappa gaan winkel toe. Dit lei tot fantastiese avonture. Maar sal hulle die belangrikste ding onthou?
Loer binne: Die plaas
R 220.00
This board book with ten flaps provides children with a fun opportunity to find out more about the farm. Visit the farm to see what animals live there, the different plants and the vehicles used on the farm. Visit the stables, the chicken pen, the pigs and their little ones and the pond where you will see ducks and geese!
Soek in die boek: Troeteldiere
R 175.00
Leer kinders speel-speel meer oor hulle gunstelingtroeteldiere. Met kleurvolle illustrasies, teks wat rym, dinge om op elke bladsy te soek en 'n drahandvatsel vir klein handjies, is hierdie lieflike kartonboek perfek vir kleuters wat aan die beweeg is.
Loer binne: Dinosourusse
R 220.00
Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal ...
My eerste boek oor die Groot Vyf
R 75.00
Weet jy hoe ’n leeuwyfie haar welpie optel? En het jy al ’n renoster se groot pote gesien? Kom ontmoet die Groot Vyf.Peuters en kleuters leer ken die bekendste wilde diere in Suid-Afrika in hierdie stimulerende kartonboek.
Soek in die boek: Wilde diere
R 175.00
Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling- wilde diere.Daar’s baie om te ontdek!
Soek in die boek: Plaasdiere
R 175.00
Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere.Daar’s baie om te ontdek!
Skuif en loer: Syfers
R 180.00
Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle syfervaardighede met behulp van teloefeninge ontwikkel!
Hoe Voel dit om 'n Walvis te Wikkel?
R 185.00
"Hoe voel dit om aan ‘n walvis te wikkel? Lig die flappies en dalk vind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!"
Rympies vir kleintjies en kleuters
R 120.00
Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is o...