- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Sokkerdrome (1): Afskop
R 100.00
"Jason is so 'n goeie sokkerspeler dat hy genooi word om vir Orlando Pirates te speel. Sal hy 'n sukses kan maak van hierdie geleentheid? Hierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het."
Soldaat
R 220.00
Reynardt Hugo speel Dr Tertius Jonker in Binnelanders en was lid van die Afrikaanse popgroep ADAM. Tog, agter al sy sukses was daar ’n diep gewonde en verlore siel. Reynardt praat eerlik oor die impak wat sy ouers se egskeiding op hom gehad het, en die invloed van drankmisbruik in hulle huis, sy swakheid vir vroue en die gevolge van sy dade. V...
Sollie die Seeperdjie
R 65.00
Sollie, die seeperdjie voel hartseer. Sy maats sê dat hy spesiaal is, maar hy is nie so seker daarvan nie. 'n Ramp tref hulle. Sal hy die probleem kan oplos?
Sondag steel jy my hart
R 220.00
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. Karabo het immers twee beloftes wat soos die Sondag-blues oor haar kop hang. Haar belofte aan haar tannie: dat sy nie eensaam en sonder liefde sou sterf soos sy nie. En haar belofte aan haarself: dat sy “die een” sal kry voor haar haar internskap by die hospitaal volgende jaar ...
Sonja die Seeskilpad
R 65.00
Sonja, die seeskilpad is oppad om nuwe avonture in die groot oseaan te ontdek! Sy kruip oor die strand waar sy gebore is, na die groot branders wat voor haar uitspoel! Sy sal moet leer om braaf te wees.
Spaghetti tussen jou tone
R 180.00
Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is juffrou Zaan van Graan. En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak! In hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die p...
Speel Speel Dokterstas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.Die tas sluit ‘n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel Speel Nutsman
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel.Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel Speel: Brandweerbeampte
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle brandweerbeamptes is! 3+
Speel Speel: Ruimtevaarder
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle ruimtevaarders is! 3+
Speel Speel: Vlieënier
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle n Vlieenier is! 3+
Speel-speel: Onderwyser
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle onderwysers is! 3+
Speel-Speel: Op die Plaas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe Plaasboer-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer te speel.Die tas sluit 'n boek en plaasstoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel-speel: Prinses Partytjie
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel. Pas die 14 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy prinses-prinses speel daarmee. Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 14 l...
Speel-Speel: Sjef se Kombuis
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle sjefs is! 3+
Speurder Anika Omnibus (5-in-1)
R 200.00
Kry jou vergrootglas uit! Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en ’n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is ’n uitstappie na die museum en ’n geheimsinnige veer wa...