- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks

Stink sokkies
R 130.00
Ben het ’n probleem. ’n Stink probleem. Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig! Van die kinders op die kamp begin hom terg. Gelukkig het sy beste maat ’n briljante plan …

Stoffel die boer
R 150.00
Stoffel moet saad op sy plaas saai, maar sal dit groei? Freek en Frikkie gaan hom help! Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners.

Stoffel die bouer
R 140.00
Stoffel werk vandag hard. Hy bou vir sy vriendin ’n nuwe huis. Roffel help hom, want daar is so baie om te doen! Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners.

Stoffel se garage
R 150.00
Stoffel moet al weer iemand met ’n kar help. Sal hy al die karre wat stukkend is vandag kan regmaak? Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners.

Stoffel se skool
R 150.00
Dis ’n skooldag en daar is baie om te doen! Die kinders gaan na stories luister, leer tuinmaak en skilder, en boonop middagete kry - alles op een dag! Sjoe! Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners.

Stokman
R 190.00
Die Stokman bly saam met sy Stokkies-gesin in hulle familieboom.... "'n Skreeusnaakse boek." "Jy sal die boek oor en oor lees"

Storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het
R 170.00
Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg bo-op sy kop! Hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop gedinges het. Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die d...

Storie van Racheltjie de Beer, Die
R 140.00
Racheltjie, haar Pa, haar boetie Jamie en Frikkie die hanskalf trek al vir maande na die groot stad waar ’n beter lewe op hulle wag. Maar wanneer die ossewa breek, moet hulle oorbly by Tant Soekie se verlate ou plaashuis. “As die bergrivierlelie blom soos nou, beteken dit swaar sneeu,” waarsku die ou tante. Sy weet Tant Soekie is reg, want Rach...

Storie van Sterre en Planete, Die
R 230.00
Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenst...

Storieland
R 200.00
'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat 'n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. Lochner se lekkerlees-stories is perfek vir voo...

Storiemuis Boek 1
R 260.00
Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleur illustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD. In Boek 1 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. Kom luister, lees en leer saam!

Storiemuis Boek 3
R 245.00
Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek...

Storiemuis Boek 4
R 245.00
Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 4 is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en l...

Storiemuis Boek 5
R 245.00
Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 5 is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en l...

Storiemuis Boek 6
R 245.00
Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 6 is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en lee...

Stories oor Perde en Ponies
R 150.00
Stories oor Perde en Ponies Leer ken die vinnigste, dapperste en mooiste perde waaoor daar nog ooit geskryf is in hierdie verhalebundel, beleef die avonture van perd en ruiter, en verken die besondere band tussen mens en dier!