- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Tale wat ons praat, Die (RSG)
R 230.00
Wanneer is dit aantal, wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ’n mens in ’n baan, of in ’n laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels, voorbokke en sondebokke; bulle en ramme, koeie en ooie? Waar kry Afrikaans “berserk” vandaan? Is dit biljoen of miljard? Flagrant? Flambojant? Kritiek of krities? Is knormoe...
Tandjiemonster Partytjie - Met Dvd, Die
R 150.00
Benjamin Beertjie is mal oor lekkergoed. O, maar hy's nie die enigste een nie! Die tandjiemonsters hou partytjie tussen sy tandjies en smul heerlik saam. Dokter Reiko vertel al meer as 20 jaar vir haar pasientjies van Koning Kiem en sy bende. Kom kuier saam met Benjamin Beertjie by die tandarts en hou tande gesond en glimlaggies.
Tania Brink Omnibus 1
R 290.00
Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, ’n artikel vir ’n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende nuwe wêreld bekend s...
Tannie Poppie Kook weer
R 120.00
Die gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek. In Tannie Poppie kook weer deel Suid-Afrika se gewildste kos-ouma al haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Hierdie is staatmakerresepte wat jy kee...
Tant Bettie se Broekie
R 160.00
Tant Bettie het 'n gunstelingbroekie wat op 'n dag van die wasgoeddraad afgewaai word – en wilde avonture beleef. Sal Tant Bettie ooit weer haar broekie terugkry? 'n Storie met koddige kinkels en vrolike illustrasies, perfek vir voorlees!
Te Poenankies Vir Woorde
R 130.00
“Te poenankies vir woorde” is 'n unieke en inkleurboek wat fokus op idiome en gesegdes oor vriendskap, liefde en omgee. Hierdie boek is ontwerp om kinders en selfs volwassenes te inspireer om die waarde van liefde en vriendskap te vier. Met pragtige illustrasies om in te kleur en betekenisvolle idiome om te ontdek, is hierdie boek perfek vir geb...
Teddie se Piekniek: My eerste Leesboek (GROOT)
R 90.00
Dis lekker om te leer lees met hierdie prettige storie oor Teddie Tim se eerste piekniek. Die eenvoudige, herhalende taalgebruik en prettige karakters maak hierdie storie perfek om jou kind te help lees. Hierdie groot boek gaan lekker op jou en jou kleinding se skoot pas!
Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!
R 300.00
Koninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.Clover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen! In Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek ...
Teiken in Parys
R 200.00
Dienkie is alweer in die moeilikheid ... Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe ’n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word ontvoer en moet uit ’n pakhuis ontsnap. Gelukkig het die vriendinne teen hierdie tyd genoeg vaardighede om hul uit die situasie te kry. En ......
Tekkies
R 225.00
Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef.Zander se belangstellings beïndruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf ’n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfon...
Tennis in aksie (Met lewendige-aksie DVD)
R 40.00
Duidelik uiteengesette stap-vir-stap afrigting met inspirerende volkleur fotografie bied verfrissende motivering vir alle tennisspelers. Insluitende 'n 30 min DVD met aksie belaaide beeldmateriaal. Die nuutste rekenaar grafika ontleed al die tegnieke en sleutelvaardighede van die tennisspeler. Die boek bied jou alles en meer, in maklik lees en v...
Thomas@ Omnibus: SMS / Nagmerrie / Aksie .NET
R 300.00
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas...
Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus
R 300.00
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET g...
Thomas@omnibus 3
R 300.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat vier titels: Thomas@geraamte.net, Thomas@rock-ster.net, Tho...
Tiener Selfdood
R 110.00
"Hierdie boek gaan ‘n lewensredder wees vir so baie mense in selfdood-nood. Ek wens ek het die boek gehad ‘n paar jaar gelede, dan sou my seun nog geleef het" - 'n Verlangende Ma.
Tienerharte (1): Hartklop
R 230.00
Megan kuier by haar ma op Paternoster vir die Desembervakasie. Maar haar broer se beste vriend, Dewald, daag ook onverwags daar op. Dewald maak haar kniee al vir jare lam, maar haar oorbeskermende broer Stefan sal nooit toelaat dat daar iets tussen hulle gebeur nie. En wie se Dewald voel dieselfde oor haar? Dewald se jaloerse eks sorg ook vir h...